Afrikaanse Taalraad (@taalraad) 's Twitter Profile
Afrikaanse Taalraad

@taalraad

Die Afrikaanse Taalraad bevorder #Afrikaans en sy sprekers in hulle volle diversiteit binne 'n meertalige bestel.

ID: 2556896496

linkhttp://afrikaansetaalraad.co.za/ calendar_today09-06-2014 13:58:38

2,2K Tweet

2,2K Takipçi

733 Takip Edilen

OnsAkademia (@onsakademia) 's Twitter Profile Photo

Tania Lang het in 2019 by die Fontie-familie aangesluit. Sy het in 2022 haar BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie verwerf en in 2024 weer haar Fontie-baadjie aangetrek met die Nagraadse Diploma in Bestuursrekeningkunde-program. Lees meer hier: akademia.ac.za/wat-kan-ek-stu…

Afrikaanse Taalraad (@taalraad) 's Twitter Profile Photo

Hoeveel Afrikaanssprekendes praat 'n Afrikataal nog so goed. Daar was 'n stadium in ons geskiedenis dat dit normaal was om ook 'n Afrikataal te kan gebruik. Ons moet hierdie ou tradisie laat herleef.

FEDSAS (@fedsas1) 's Twitter Profile Photo

📊 𝗕𝗲𝗳𝗼𝗻𝗱𝘀𝗶𝗻𝗴 𝘃𝗶𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝘁𝗼𝗲𝗸𝗼𝗺𝘀: ’𝗻 𝗦𝘁𝗿𝗮𝘁𝗲𝗴𝗶𝗲𝘀𝗲 𝗴𝗶𝗱𝘀 𝘃𝗶𝗿 𝘀𝗸𝗼𝗼𝗹𝗯𝗲𝗴𝗿𝗼𝘁𝗶𝗻𝗴𝘀𝗯𝗲𝗽𝗹𝗮𝗻𝗻𝗶𝗻𝗴 🗓️ 12 Junie | 14:30 💻 Gratis vir FEDSAS-lede 🔗 Registreer hier: bit.ly/SGB_20250612_1…

📊 𝗕𝗲𝗳𝗼𝗻𝗱𝘀𝗶𝗻𝗴 𝘃𝗶𝗿 𝗱𝗶𝗲 𝘁𝗼𝗲𝗸𝗼𝗺𝘀: ’𝗻 𝗦𝘁𝗿𝗮𝘁𝗲𝗴𝗶𝗲𝘀𝗲 𝗴𝗶𝗱𝘀 𝘃𝗶𝗿 𝘀𝗸𝗼𝗼𝗹𝗯𝗲𝗴𝗿𝗼𝘁𝗶𝗻𝗴𝘀𝗯𝗲𝗽𝗹𝗮𝗻𝗻𝗶𝗻𝗴
🗓️ 12 Junie | 14:30
💻 Gratis vir FEDSAS-lede

🔗 Registreer hier: bit.ly/SGB_20250612_1…
Afrikaanse Taalraad (@taalraad) 's Twitter Profile Photo

'n Gesprek oor #Afrikaans en #Afrikaaps in die filmbedryf deur die Indigenous Languages Action Forum Indigenous Languages Action Forum . Hulle het die Afrikaanse gedeeltes van 'n langer gesprek oor al die inheemse tale uitgesny en geplaas. Let wel, die gesprek is in Engels.

FEDSAS (@fedsas1) 's Twitter Profile Photo

eNuus berig oor die gewysigde Skolewet: Verpligte graad R - Hoekom is dit nodig, en hoe moeilik dit gaan wees om te implementeer? Wat Bela sê oor hoe onderwysers dissipline mag toepas? Ons sien onderwysers wat aanlyn sê "as hulle op kinders skree word dit nou as lyfstraf beskou"

Afrikaanse Taalraad (@taalraad) 's Twitter Profile Photo

Wat is die stand van Afrikaans in die werksplek? Hoe sorg ons dat Afrikaans saam met ander tale floreer? By die Taalpodium van 5 en 6 September kan jy uitvind.

Wat is die stand van Afrikaans in geloofsinstansies? By die Taalpodium van die Afrikaanse Taalraad in September kan jy dit uitvind.

Wat is die stand van Afrikaans in geloofsinstansies? By die Taalpodium van die Afrikaanse Taalraad in September kan jy dit uitvind.
Afrikaanse Taalraad (@taalraad) 's Twitter Profile Photo

Wat is die Stand van Afrikaans in die gesin? Dra ouers die taal oor na hulle kinders toe? In September by die Taalpodium sal ons 'n beter idee hiervan hê.

Ons verwelkom hoofregter Mandisa Maya se siening dat die howe 'n meertalige benadering moet volg. Dit kom na haar voorganger se dekreet dat slegs Engels as die taal van rekordhouding in die howe gebruik mag word, 'n besluit met bitter gevolge vir die ganse regssisteem.