storieMAKER (@storiemaker) 's Twitter Profile
storieMAKER

@storiemaker

Stories oor Afrikaanse Flieks, TV Reekse, Toneel, Musiek en Boeke. En so nou en dan ‘n kort Internasionale fliek resensie. [email protected]

ID: 906848473319968775

linkhttps://tickets.tixsa.co.za/event/https-www-facebook-com-lekkerwoes-live-19pr66b4l9hfXVIV6Q calendar_today10-09-2017 11:54:59

2,2K Tweet

675 Takipçi

274 Takip Edilen

RSG 100-104FM (@zarsg) 's Twitter Profile Photo

Jy het Donderdag 20:00 'n afspraak met 'n alien PietieBeyers wat aan 'n gesin se deur klop. Het hy goeie bedoelings, of is hy van iewers anders met verskuilde motiewe? BOETIE ONTMOET 'N ALIEN deur Johann Smith. Regie: @FIELIESH #radioteater Renske Jacobs Kobus Burger

Jy het Donderdag 20:00 'n afspraak met 'n alien PietieBeyers wat aan 'n gesin se deur klop. Het hy goeie bedoelings, of is hy van iewers anders met verskuilde motiewe? BOETIE ONTMOET 'N ALIEN deur Johann Smith. Regie: @FIELIESH #radioteater
Renske Jacobs
Kobus Burger
Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile Photo

Every year Jesse Clegg's performance is a highlight at Die Boer Teater in Durbanville. Tomorrow 27 Dec - tickets are limited due to Covid 19 protocol. To book phone 021 979 1911 or on line at dieboer.com Durbanville CapeTown SA-ARTISTS @48hrsincapetown Theatre Scene Cape Town

Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Ons is baie opgewonde oor die eerste Toyota US Kunstenaarsweek wat nuwe hoop en nuwe werk sal skep. Alle professionele kunstenaars met loopbane in die uitvoerende kunste kan aansoek doen. Klik hier om meer uit te vind oor die Kunstenaarsweek: woordfees.co.za/afr/nuus/die-w…

Ons is baie opgewonde oor die eerste Toyota US Kunstenaarsweek wat nuwe hoop en nuwe werk sal skep.
Alle professionele kunstenaars met loopbane in die uitvoerende kunste kan aansoek doen.

Klik hier om meer uit te vind oor die Kunstenaarsweek:

woordfees.co.za/afr/nuus/die-w…
Select Musiek (@selectmusiek) 's Twitter Profile Photo

SPLINTERNUWE MUSIEKVIDEO: Devan, ons talentvolle nuweling, bederf ons die week met sy Musiekvideo #Seisoene. Gaan kyk hom en laat weet ons wat julle dink 🙌 Nou beskikbaar op YouTube 😉 youtube.com/watch?v=mwb-5D…

kykNET TV (@kyknettv) 's Twitter Profile Photo

Sal Bijl en sy span die slang in die gras kan vang? 🐍 🐍 Besoek nou die DStv-app vir al die vorige naelbyt-episodes van #DieByl

Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile Photo

Jy's in vir 'n treat as jy @marionholm "live" in die teater kan beleef. Ekstra vertoning Saterdagmiddag 18 September om 14:00 (deure open 12:00 vir ete) Want lag is die beste medisyne. Theatre Scene Cape Town Durbanville CapeTown Cape Town Theatre Cape {town} Etc CapeTownMag TygerBurger kykNET TV

O,lala... was jare laas op Robertson, maar maak op die #koebaaiwaaitoer einde Sept 'n draai by die splinternuwe Red Chair Bistro by Rooiberg Saam met my is pianis Coenraad Rall. En Dolla gooi vir oulaas 'n stuiwer...net nie in Zumpies se crowdfunding! #komediekabaret

O,lala... was jare laas op Robertson, maar maak op die #koebaaiwaaitoer einde Sept 'n draai by die splinternuwe Red Chair Bistro by Rooiberg Saam met my is pianis Coenraad Rall. En Dolla gooi vir oulaas 'n stuiwer...net nie in Zumpies se crowdfunding! #komediekabaret
Toyota Stellenbosch Woordfees (@woordfees) 's Twitter Profile Photo

Ondersteun die ❤️ Woordfees-veldtog en koop ʼn kaartjie om Woordfees 2022 moontlik te maak. woordfees.co.za/afr/lief-woord… #WoordfeesTV #ToyotaUSWoordfeesTV