Solidariteit
@solidariteit
Welkom by Solidariteit! Klik op die skakel vir meer inligting: solidariteit.co.za🔸 [email protected] 🔸0861 25 24 23
ID: 94028250
http://www.solidariteit.co.za 02-12-2009 05:29:44
40,40K Tweet
45,45K Followers
727 Following
Leon Fourie, Uitvoerende hoof van Skoleondersteuningsentrum sê: “Skole is ‘n verlengstuk van die huis, waar ons kinders gebalanseerd en geborge moet wees; kan leer om in ‘n snelveranderende wêreld te kan floreer. Bela bedreig ons skole en die voortbestaan van ‘n Afrikaanse gemeenskap”
“Moenie dink jy gaan as regering ‘n onderwysstelsel verswak, maar ‘n gemeenskap versterk nie. Die bela wetgewing is soos sand op brood: jy kan eet, maar jy sal weet daar is groot fout,” sê Solhelpendehand uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand.
"Die regering kan nie voorskriftelik wees oor kinderopvoeding nie. Onder die regering sal verdere maatskaplike verval plaasvind. Armoede en verwaarlosing van gemeenskappe sal erger word onder die wet," Solhelpendehand facebook.com/share/VHiAiQ5p…… #Bela #RNE Netwerk24 Maroela Media
Ope brief Dirk Hermann sê: "U sê die afgelope week in ʼn onderhoud op eNCA mense is fantasties optimisties oor die regering van nasionale eenheid. As u, as die hoof van hierdie regering, Bela teken, maak u ons gemeenskap se optimisme dood."
“Ons het ʼn duidelike beroep gedoen op die vennote in die RNE. Ek glo dit is nodig dat hulle ʼn dispuut oor die ondertekening van Bela verklaar."Dirk Hermann eNuus Beeld Maroela Media Netwerk24 aanlyn.solidariteit.co.za/publieke/artik…