TLU SA (@sa_tlu) 's Twitter Profile
TLU SA

@sa_tlu

Hier stel ons die belange van die boer eerste. Van die boer af boontoe. Ons onderskryf 'n beleid van ekonomiese bemagtiging.

ID: 1127273248834633732

linkhttp://www.tlu.co.za/ calendar_today11-05-2019 18:04:21

1,1K Tweet

366 Followers

103 Following

TLU SA (@sa_tlu) 's Twitter Profile Photo

TLU SA Ooosstreek hou vandag vergadering. Ronnie Schilling, bestuurder van die Oosstreek, sรช: "Ons is dankbaar vir die opkoms en sien uit na konstruktiewe gesprekke!" #TLUSA #TLUSAOosstreek #vergadering

TLU SA Ooosstreek hou vandag vergadering. Ronnie Schilling, bestuurder van die Oosstreek, sรช: "Ons is dankbaar vir die opkoms en sien uit na konstruktiewe gesprekke!" 

#TLUSA #TLUSAOosstreek #vergadering
TLU SA (@sa_tlu) 's Twitter Profile Photo

Ons nooi jou uit om deel te neem aan die Pampoengeregkompetisie tydens die Goliat van Gat Pampoenfees. Bring jou lekkerste pampoengereg! Saterdag, 14 Maart 2026 #TLUSA #GoliatVanGat

Ons nooi jou uit om deel te neem aan die Pampoengeregkompetisie tydens die Goliat van Gat Pampoenfees.

Bring jou lekkerste pampoengereg! 

Saterdag, 14 Maart 2026

#TLUSA #GoliatVanGat
TLU SA (@sa_tlu) 's Twitter Profile Photo

Die oorkonde wat tydens verlede jaar se TLU SA Kongres aan James Language toegeken is, is vandag aan hom oorhandig tydens TLU SA Oosstreek se konferensie. #TLUSA #TLUSAOosstreek

Die oorkonde wat tydens verlede jaar se TLU SA Kongres aan James Language toegeken is, is vandag aan hom oorhandig tydens TLU SA Oosstreek se konferensie.

#TLUSA #TLUSAOosstreek
TLU SA (@sa_tlu) 's Twitter Profile Photo

๐€๐ค๐ญ๐ฎ๐ž๐ž๐ฅ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐“๐‹๐” ๐’๐€ #๐Ÿ•8 Hoe berei ons, onsself voor vir die toekoms? Luister saam na Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, in die nuutste episode van #AktueelmetTLUSA. #TLUSA

TLU SA (@sa_tlu) 's Twitter Profile Photo

๐—•๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ.๐Ÿฌ: ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ป๐˜‚๐˜„๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐—ฏ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ Sien ons jรณรบ by TLU SA se Jongboerkonferensie op 13 Maart? Registreer by tlu.co.za.

TLU SA (@sa_tlu) 's Twitter Profile Photo

Daandrรฉ Coetzee is een van die sprekers wat by vanjaar se konferensie met jou kom praat oor ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐˜๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐—ป๐—ฎ ๐—ท๐—ผ๐˜‚: ๐—ฆ๐˜† ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ป. ๐—๐—ผ๐˜‚ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜€. ๐—๐—ผ๐˜‚ ๐—ป๐—ฎ๐—น๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ป๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ฝ. Maak seker jy registreer betyds om jou sitplek te bevestig: tlu.co.za/jongboer-konfeโ€ฆ

Daandrรฉ Coetzee is een van die sprekers wat by vanjaar se konferensie met jou kom praat oor ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐˜๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐—ป๐—ฎ ๐—ท๐—ผ๐˜‚: ๐—ฆ๐˜† ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ป. ๐—๐—ผ๐˜‚ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜€. ๐—๐—ผ๐˜‚ ๐—ป๐—ฎ๐—น๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ป๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ฝ.

Maak seker jy registreer betyds om jou sitplek te bevestig: tlu.co.za/jongboer-konfeโ€ฆ
TLU SA (@sa_tlu) 's Twitter Profile Photo

Weekliks uit die Woord Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel. SEFรNJA 3:17 #TLUSA #WeekliksuitdieWoord

Weekliks uit die Woord 

Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel.

SEFรNJA 3:17

#TLUSA #WeekliksuitdieWoord
TLU SA (@sa_tlu) 's Twitter Profile Photo

๐€๐ค๐ญ๐ฎ๐ž๐ž๐ฅ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐“๐‹๐” ๐’๐€ #๐Ÿ•9 Plant die saad van liefde en dit sal groei. Luister saam na Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, in die nuutste episode van #AktueelmetTLUSA. #TLUSA