Radio Overberg (@radiooverberg) 's Twitter Profile
Radio Overberg

@radiooverberg

ID: 3342474705

linkhttp://radiooverberg.co.za calendar_today23-06-2015 10:08:45

4,4K Tweet

210 Followers

120 Following

Radio Overberg (@radiooverberg) 's Twitter Profile Photo

Ons eerste segment se gaste vanaand is Nico Langeveldt en Theo Slabbert met sy Noorsvelders. Kom kuier saam met my Piet Makwas vir die lekkerste en beste Boeremusiek in die Overberg.

Radio Overberg (@radiooverberg) 's Twitter Profile Photo

Goeienaand en baie welkom by Breyani Gospel op jou frekwensie. Jou program van bemoediging en hoop. Pak u mandjie propvol vanaand.

Radio Overberg (@radiooverberg) 's Twitter Profile Photo

ALERT !!!!!!! The N1 wl be closed from 11h00 between Paarl Main Rd and Klapmuts in both directions. Electrical Cables were stolen yesterday and Escom need to replace it, over the N1. They said it will took up to 1 hour. Please use alternative routes. Greetings Kenny

Radio Overberg (@radiooverberg) 's Twitter Profile Photo

Goeienaand en baie welkom by Breyani. Dis Afrika Maand en daarom het ek besluit om weer vir u hierdie program uit te saai!!! Geniet dit man. Musiek is mos sielskos!!!

Radio Overberg (@radiooverberg) 's Twitter Profile Photo

Goeienaand almal wat daarvan hou om bietjie op 'n Vrydagaand in die Breyani Kombuis te kuier. So 2 maande gelede het ek vir u 'n program uitgesaai wat ek sommer genoem het "Tokkel met die Snare". Na ek so... facebook.com/radiooverberg1…