Papawers & Poësie
@prewelend_
Woorde is alles, woorde is niks. Woorde begin ons, en dit kan ons stop. Woorde op my tong en woorde in my kop. Woorde is waarin ek woon.
ID: 2345653780
15-02-2014 21:42:04
1,1K Tweet
3,3K Followers
164 Following
From this day forward you shall not walk alone; My heart will be your shelter, and my arms will be you home. Kaf in die wind
Jy's my straight shot whiskey, as almal anders flou tee drink. Kaf in die wind
Daar is niks soos ñ natgereënde Potchefstroom om my hart na jou te laat verlang nie. Kaf in die wind