profile-img
Podlitiek 🎙

@podlitiek

'n Weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

calendar_today26-06-2018 14:20:16

6,6K Tweets

2,7K Followers

449 Following

Podlitiek 🎙(@podlitiek) 's Twitter Profile Photo

“Die een Verskriklike wat ons moet vrees, is die stilte wat oor die wêreld sal neersak wanneer daar nie meer binne die volke gepraat sal word nie, gestry, geredeneer nie; en die volke self teenoor mekaar nors en stil en sonder gesprek soos groot roofdiere sal lê.”

-N.P. van Wyk Louw

account_circle