Lloyd Phillips (@phillipslm) 's Twitter Profile
Lloyd Phillips

@phillipslm

Snr joernalis @Landbou. My tweets word nie noodwendig deur my werkgewer onderskryf nie. RT's is nie noodwendig 'n onderskrywing nie.

ID: 360664445

linkhttp://www.landbou.com calendar_today23-08-2011 15:29:40

23,23K Tweet

3,3K Takipçi

363 Takip Edilen

landbou.com (@landbou) 's Twitter Profile Photo

Aspris. Dít is die woord waarmee Gerard Jordaan ná ’n effense stilte vorendag kom toe Landbou.com hom vra of hy weet waarom vermeende brandstigters uit Lesotho sy grond teiken. landbou.com/nuus/grensboer…

landbou.com (@landbou) 's Twitter Profile Photo

Die saak teen Sors Snyman, ’n afslaer van Polokwane, wat in 2020 op klagte van die beweerde oortreding van die Wet op Dieresiektes in hegtenis geneem is, gaan binnekort ná vyf jaar weer in die hof voorkom. landbou.com/bedrywe/diere/…

landbou.com (@landbou) 's Twitter Profile Photo

Die projek van meer as 700 Namibiese boere om hul eie beeste te slag, te verwerk en na Europese markte uit te voer, word in Augustus hul eie baba wanneer die hipermoderne abattoir en verwerkingsaanleg aan hulle oorhandig word. landbou.com/bedrywe/bedryf…

landbou.com (@landbou) 's Twitter Profile Photo

Veilingsagente in die veebedryf wag al vyf maande lank op ’n antwoord van die minister van landbou om onder die beheer van die rooivleisbedryfstandaard, die RMIS, geskuif te word. landbou.com/bedrywe/diere/…

landbou.com (@landbou) 's Twitter Profile Photo

Die privaat lugvaartbedryf het in die eerste van sy beplande regstappe ’n interdikaansoek in die hooggeregshof in Pretoria teen die Burgerlugvaartowerheid (BLO) gebring, wat moontlik aan die begin van Augustus aangehoor sal word. landbou.com/nuus/lugvaartb…

landbou.com (@landbou) 's Twitter Profile Photo

Boere, grondeienaars en die publiek kan bewaringsowerhede help om die vlaag van stroping van bedreigde plantspesies teen te werk en biodiversiteit te beskerm. landbou.com/bedrywe/tuinbo…

landbou.com (@landbou) 's Twitter Profile Photo

Die uitbrekings van bek-en-klouseer (BKS) wat voortdurend sy greep op die veesektor in KwaZulu-Natal verstewig, kan noodlottige gevolge vir die diverse veebedryf in die provinsie inhou. landbou.com/bedrywe/diere/…

landbou.com (@landbou) 's Twitter Profile Photo

Boerderye word al hoe groter en die uitwerking wat dit op indiensneming het, is aansienlik. ’n Mens moet die jongste sensussyfers egter versigtig interpreteer, want nie alle boerderye is ingesluit nie. landbou.com/bedrywe/rubrie…