Paul Streicher
@paulstreicher12
ID: 701326916
17-07-2012 16:17:18
37 Tweet
117 Followers
198 Following
"Nicolaas Cilliers: Dit is die onvoorbereidste wat ek al ooit vir 'n onvoorbereide toets was. Meyer van der Merwe #niemandhetgeseditgaanmaklikweesnie"
Steinhoff Junior Maties vs Steinhoff Junior Vics (19h45 op B-veld) WP Club Rugby #clubderby #wpclubrugby
Venaand kan net lekker wees! Nicolaas Cilliers willem van schalkwyk #grootgame #maties #niemandhetgeseditgaanmaklikweesnie
Dit is amper die groot dag! My droom gaan vervul word! #IamRoelof @andrerall23 Charl Vlok willem van schalkwyk @Leendert321 #almalhouduimvas
Ek bumb almal wat voor my kom! willem van schalkwyk en ek hou van geel kaarte kry! #moeniemytacklenie #ekbumbjou
As ek my enkel op n baie onaangename manier seer maak sal ek begin worry! willem van schalkwyk #badluckdaggie #metdaardiekuitemoesditallankalgebeurhet
Muisdag 2013@NickiCilliers Stefan Viljoen Paul Streicher @eddieschutte09 De Villiers Lategan BassA
"SuperSport 🏆: Roger Federer seeded No 7 for the US Open, his first slot outside the top 3 at any Grand Slam in a decade"@andrerall23
"De Villiers Lategan: Laaste handelsreg-tut! willem van schalkwyk Nicolaas Cilliers Nicky Marais #moetditvier #vrydaelaatslaap"#waarisdiekamermaatsvandiejaar
Vriende julle word gemis!! Dian Meyer Jan3 @jeandre_rudolph Myburgh Briers #hetchristiaantwitter? #desember #touchies
Mis di boykies van di bos @andrerall23 Pierre Cronje Ruben Terblanche saduz Fanie Paul Streicher Philip Hoffman #DesVakansie #reunion
As dit nie op die formuleblad is nie is dit seker nie belangrik nie? willem van schalkwyk De Villiers Lategan Nicolaas Cilliers #stats #wilniemeer
info's teorie is soos 'n tandarts afspraak. jy's nooit lus nie, maar jy weet jy moet dit doen! willem van schalkwyk Paul Streicher Emma Weilbach
Paul Streicher is jy reg?? Dis aan!! Matchday #roldaaibal #kleinkantjiebinne