๐Ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐๐ž ๐•๐จ๐จ๐ซ (@over_de_voor) 's Twitter Profile
๐Ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐๐ž ๐•๐จ๐จ๐ซ

@over_de_voor

๐ƒ๐ข๐ž ๐ž๐ง๐ข๐ ๐ฌ๐ญ๐ž ๐ฆ๐š๐ง๐ฌ๐ค๐จ๐ฌ๐ก๐ฎ๐ข๐ฌ ๐จ๐ฉ ๐ค๐š๐ฆ๐ฉ๐ฎ๐ฌ ๐ž๐ฌ๐ญ. 1962

๐—ฆ๐˜๐—ฎ๐˜† ๐—ผ๐—ณ๐—ณ ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—ด๐—ฟ๐—ฎ๐˜€๐˜€.

ID: 759620264

calendar_today15-08-2012 15:46:15

577 Tweet

358 Takipรงi

224 Takip Edilen

๐Ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐๐ž ๐•๐จ๐จ๐ซ (@over_de_voor) 's Twitter Profile Photo

Manne van die Voor, ons vertrou almal het hulle vakansie en eerste week terug geniet. Sterkte met die semester wat voorlรช. Men of the Voor, we trust everyone enjoyed their vacation and first week back. Good... facebook.com/35163927826332โ€ฆ

๐Ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐๐ž ๐•๐จ๐จ๐ซ (@over_de_voor) 's Twitter Profile Photo

English To Follow Afrikaans. Aan die laaste Vertrekkende Leeu van 2018. Na vier lang jare van bloed, sweet en trane, gee ons, die Manne van die Voor finale afskeid aan ons koshuisvader Oom Rooies Andrianatos. Soos... facebook.com/OverdeVoor/posโ€ฆ

๐Ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐๐ž ๐•๐จ๐จ๐ซ (@over_de_voor) 's Twitter Profile Photo

Aan die laaste Vertrekkende Leeu van 2018. Oom Rooies Andrianatos. Die manne van die Voor kan nie genoeg dankie sรช vir alles wat Oom in die laaste vier jaar vir ons gedoen het nie, en nog minder dankie sรช vir elke... facebook.com/OverdeVoor/vidโ€ฆ

๐—”๐—น๐—ด๐—ฒ๐—ต๐—ฒ๐—น๐—ฒ ๐—ช๐—ฒ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ ๐—•๐—ถ๐—ป๐—ด๐—น๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿญ๐Ÿด. ๐—ข๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ฉ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ & ๐—•๐—ฒ๐—น๐—น๐—ฎ๐˜๐—ฟ๐—ถ๐˜…. Ons will net baie geluk sรช vir ons Bingle Sรชr wat gisteraand as Algehele Wenners aangekondig was. As ook 2de plek vir Tema-uitbeelding. 1ste plek vir... facebook.com/35163927826332โ€ฆ

๐Ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐๐ž ๐•๐จ๐จ๐ซ (@over_de_voor) 's Twitter Profile Photo

Na 5 dae se bou het die einde van jool week uiteintlik aangebreuk waar JW lazenby en sy bouspanne n uitstekende werk gedoen het aan die bou van die vlot. Dankie aan almal wat kom ondersteun het After 5 days of... facebook.com/35163927826332โ€ฆ

๐Ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐๐ž ๐•๐จ๐จ๐ซ (@over_de_voor) 's Twitter Profile Photo

Die korfbal seisoen het n baie goeie begin gehad vandag en ons sien uit vir meer. Kom ondersteun gerus. The Ringball season is off to a good start and we are excited to see more. Feel free to come support #nwu... facebook.com/35163927826332โ€ฆ

๐Ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐๐ž ๐•๐จ๐จ๐ซ (@over_de_voor) 's Twitter Profile Photo

Here is more detail on the First Years Soccer Final match won by Overs. The pride of the lion๐Ÿฆ Hier is meer inligting oor die Eerstejaars sokker eindwedstryd wat deur Overs gewen was. Die leeu se trots๐Ÿฆ #NWULEGENDS #overshetalweergewen #venividiivi... facebook.com/35163927826332โ€ฆ

๐Ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐๐ž ๐•๐จ๐จ๐ซ (@over_de_voor) 's Twitter Profile Photo

CACHET PARK SKOONMAAK INISIATIEF Die Cachet Park CID (City Improvement District) onder leiding van hulle COO Brig Kiewiet van Zyl en CEO prof Fika J van Rensburg, het vanoggend vir Overs die geleentheid gegee... facebook.com/35163927826332โ€ฆ

๐Ž๐ฏ๐ž๐ซ ๐๐ž ๐•๐จ๐จ๐ซ (@over_de_voor) 's Twitter Profile Photo

Boxing Night is terug en dit is groter en beter! Deel dit met jou vriende! l Boxing Night is back and it is bigger and better! Share it with your friends! #boxingnight #NWULEGENDS #oversisorals facebook.com/OverdeVoor/posโ€ฆ