OppieStoep
@oppiestoep
Die tuiste van Storievertel In Afrikaans
ID: 3295178950
http://www.oppiestoep.com 23-05-2015 11:33:36
150 Tweet
404 Takipçi
45 Takip Edilen
Hierdie week kom kuier Bok van Blerk, Poem Mooney en Nico Smit by Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars! Woensdag om 21:00 slegs op kykNET TV
Vanaand kuier sjef Marinda Engelbrecht, Antie Katriena en Gertjie Odendaal by Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars Kom kuier saam om 21:00 op kykNET TV
Vanaand om 21:00 op kykNET TV kom kuier krieket kommentator Jeremy Fredericks, Namawkalander Don Theart en Willie Tuck van die Noord-Kaap by Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars !
Goeiemore liewe storievriende, neem asseblief kennis dat ons tydgleuf verander het. Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars kuier vanaf eerskomende Vrydag aand saam met julle om 18:30 op kykNET TV 📺
Skakel in eerskomende Vrydag om 18:30 op kykNET TV en kom lag lekker saam met ons gaste Pieter Koen, Thys Januarie & Danneline Ramsden! Aangebied deur Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars met lekker musiek deur Schalk Joubert 📺 | Blixem Productions South Africa |
Hierdie week kom kuier #Voetspore se Johan Badenhorst Badenhorst, storieverteller Human du Toit en die legendariese Arno van Zyl van Namakwaland by Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars! Vrydag om 18:30 slegs op kykNET TV 📺 | Blixem Productions South Africa |
Hierdie week het Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars 'n heerlike lekkerlag kuier met Tracey Lange, Pellie Brink & Johan Roos! Skakel in Vrydae op kykNET TV om 18:30 | Blixem Productions South Africa |
Hierdie week kom kuier ons eie ANDRIES VERMEULEN, Pieter Koegelenberg van Namakwaland en die legendariese Simon Bruinders by Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars! Skakel in op kykNET TV, elke Vrydag om 18:30!
Hierdie week kom kuier Christo_DieBroers, Andre Boezak en @RaasVernon by Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars! Skakel in eerskomende Vrydag om 18:30 op kykNET TV
Hierdie week gaan ons weer lag dat die trane loop! Sanger en TV-aanbieder Jak de Priester, die Namibiese storieman Mervin "Shorty" Beukes en Samajoor Jacques de Wet van die Kalahari, kom kuier by Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars! Vrydag om 18:30 op kykNET TV 📺 | Blixem Productions South Africa |
Hierdie week kuier Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars weer lekker met Martelize Brink, Byron Farmer en Wicus Van Der Merwe! Skakel in Vrydag om 18:30 op kykNET TV of stroom dit op Showmax South Africa 📺 | Blixem Productions South Africa |
Liewe vriende, ons sien uit om 'n vars nuwe episode met julle te deel, eerskomende Vrydag om 18:30 op kykNET TV! Bok van Blerk, Poem Mooney en Nico Smit kom kuier by Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars! Moet dit nie misloop nie! | Blixem Productions South Africa |
Maak reg om jou maag seer te lag vir Gertjie "Sinkplaat" Odendaal, Marinda Engelbrecht en Warren Geraldo Louw se kuier by Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars, vanaand om 18:30 op kykNET TV! | Blixem Productions South Africa |
Hierdie week kuier Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars met Ontbytsake / ontbytSAKE kykNET se Dawie Roodt en die Namakwalanders Robert Archer en Sassie Maas! Vrydag om 18:30 op kykNET TV! | Blixem Productions South Africa |
Hierdie week kuier Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars met Andriette Norman, oom Albert Bok en Paul Jordaan! kykNET TV eerskomende Vrydag om 18:30
Ons sluit 2022 sommer op 'n baie hoë noot af! Pietman Geldenhuys en Lyntjie Jaars kuier vir oulaas met Karen Meiring, Alan Hughes en Gielie de Kock! Eerskomende Vrydag om 18:30 op kykNET TV | Blixem Productions South Africa |
Die agtste seisoen van OppieStoep met Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars is pas klaar geskiet by Simonsvlei Wines in die Paarl. Kyk uit vir 'n baie lekker reeks vanaf 7 April om 18:30 op kykNET TV
Ons is terug op kykNET TV vanaf 7 April om 18:30! Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars bring weer lekkerlag uit die boonste rakke en Schalk Joubert maak soos oudergewoonte musiek met talentvolle musikante!
Kom ervaar KKNK lekkerte op 6 April om 18:30, by die Welgeluk Verepaleis buite Oudshoorn, met Pietman Geldenhuys & Lyntjie Jaars! Kaartjies aanlyn by die webtickets.co.za skakel of kry dit by jou naaste Pick n Pay! webtickets.co.za/v2/Event.aspx?… | kykNET TV | Blixem Productions South Africa | Safari Ostrich Farm |