Ontbytsake (@ontbytsake_) 's Twitter Profile
Ontbytsake

@ontbytsake_

Afrikaanse Ontbytprogram op kykNET (DSTV Kanaal 144) elke Sat 7:30 - 9:00 met 'n herhaling op Son 7:30 - 9:00 en Di. en Do. tussen 13:00 en 14:30.

ID: 606349470

linkhttp://www.ontbytsake.co.za calendar_today12-06-2012 12:10:55

1,1K Tweet

4,4K Followers

450 Following

Ontbytsake (@ontbytsake_) 's Twitter Profile Photo

Ons is Saterdag terug op die kassie! En ons eerste gas vir die jaar is die pragtige Rolene Strauss Laas toe sy by ons gekuier het, is sy pas as Mej. SA aangewys (en Jan Harm Schutte het amper haar 'sash' gesteel.) Intussen het sy groot hoogtes bereik. Dawie Roodt IG: EloiseCupido

Ons is Saterdag terug op die kassie! En ons eerste gas vir die jaar is die pragtige <a href="/RoleneStrauss/">Rolene Strauss</a> Laas toe sy by ons gekuier het, is sy pas as Mej. SA aangewys (en <a href="/janharmschutte/">Jan Harm Schutte</a> het amper haar 'sash' gesteel.) Intussen het sy groot hoogtes bereik. <a href="/Dawie_Roodt/">Dawie Roodt</a> <a href="/EloiseCupido/">IG: EloiseCupido</a>