Nowadays Creative & Innovative Agency (@nowadays_agency) 's Twitter Profile
Nowadays Creative & Innovative Agency

@nowadays_agency

ID: 1531563644

linkhttp://nowadays.co.za calendar_today19-06-2013 18:04:10

1,1K Tweet

13,13K Followers

16 Following

Nowadays Creative & Innovative Agency (@nowadays_agency) 's Twitter Profile Photo

#SkoleTop10 kuier hierdie week by Hoërskool Klerksdorp. Ons loer in by die skool se museum. Ons sien ook hoe die skool ‘n vuurpyl maak waarmee hulle heelwat rekords behaal het. Maak seker jy skakel in Maandag, 18 Junie, om 17:30 op kykNET NOU. facebook.com/tiaanstrydomft…

Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Ek hoop almal het n heerlike en geseënde Paasnaweek sover. Vanaand om 8pm skuif ons weer reg vir die Top 20. En my gas is die man met die willer kuif as myne, Jak de Priester. KynetNOU, kanaal 146.

Ek hoop almal het n heerlike en geseënde Paasnaweek sover.
Vanaand om 8pm skuif ons weer reg vir die Top 20. En my gas is die man met die willer kuif as myne, Jak de Priester. 

KynetNOU, kanaal 146.
ADAM (@adamgroep) 's Twitter Profile Photo

Hier is die link na ons iTunes: itunes.apple.com/za/album/bewe/… Luister bietjie ;) itunes.apple.com/za/album/bewe/…

Willem Botha (@willembotha) 's Twitter Profile Photo

Kyk wie kuier by my. Francois Nolte. Die groot baas van Top 20 het kom inloer en dit was awesome om hom as gas te hê. Vanaand deel ons alles wat jy moet weet oor Sondag aand se Ghoema Toekennings. Moenie dit mis nie! 8pm slegs op KyknetNOU, 146. #GaanVirGoud

Kyk wie kuier by my. Francois Nolte. Die groot baas van Top 20 het kom inloer en dit was awesome om hom as gas te hê.

Vanaand deel ons alles wat jy moet weet oor Sondag aand se Ghoema Toekennings. Moenie dit mis nie!

8pm slegs op KyknetNOU, 146. #GaanVirGoud