Afrikaanse Musiek (@musieknou) 's Twitter Profile
Afrikaanse Musiek

@musieknou

#Afrikaans is ons trots! Wat luister jy op die oomblik? Tweet jou lied wat jy nou luister vir ons!

ID: 714035159847272448

calendar_today27-03-2016 10:23:43

1,1K Tweet

1,1K Followers

391 Following

Ricus Nel (@ricusnel1) 's Twitter Profile Photo

Hier is ons seun, Dawid Nel. n Absolute wonderwerk van die Vader af. Gebore 22 Nov. Met geboorte was die 1 ste liedjie wat hulle kliphard vir hom in die teater gespeel het, Hardekole! Wat n voorreg.

Hier is ons seun, Dawid Nel. n Absolute wonderwerk van die Vader af. Gebore 22 Nov. Met geboorte was die 1 ste liedjie wat hulle kliphard vir hom in die teater gespeel het, Hardekole! Wat n voorreg.
Huisgenoot (@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Nuwe ma Liza Brönner vertel aan Huisgenoot hoe sy en Hardekole-sanger Ricus Nel oor die aankoms van hul eersteling voel netwerk24.com/huisgenoot/Bek…

Nuwe ma Liza Brönner vertel aan Huisgenoot hoe sy en Hardekole-sanger Ricus Nel oor die aankoms van hul eersteling voel netwerk24.com/huisgenoot/Bek…
Krone Fans (@kronefans) 's Twitter Profile Photo

Het jy geweet #Krone6 se kaartjies het geopen? As jy wil deel wees van hierdie moewiese saamsing jol moet jy spring, die eerste vertonings is, 3 en 4 Aug 2019 by @GrandWestSA. Kry jou kaartjies vandag nog aanlyn by iTickets.co.za Time Square Select Musiek

Het jy geweet #Krone6 se kaartjies het geopen? As jy wil deel wees van hierdie moewiese saamsing jol moet jy spring, die eerste vertonings is, 3 en 4 Aug 2019 by @GrandWestSA.

Kry jou kaartjies vandag nog aanlyn by iTickets.co.za

Time Square Select Musiek
Emiliefie Jungle Gyms (@emiliefiejungle) 's Twitter Profile Photo

Raai waarmee is ek besig vandag 😁😁😁😁 Dankie Donovan Roets vir die borg van vandag se fotosessie .... Sien super uit om die nuwe kiekies met julle te deel ❤🌼 #DonovanRoets #LizelleNelHairExtensions #UniqueScissorzSalon #MariesNails #BellaAméBeauty

Jennifer Zamudio (@zamudio_sa) 's Twitter Profile Photo

JENNIFER ZAMUDIO benoem vir GHOEMA 2019 met "Goud is my woorde"!!!! Jy kan STEM vir PUBLIEK SE GUNSTELING VROULIKE KUNSTENAAR deur PV6 te SMS na 39952! (Sms kos R2) **STEM ASB** Rindi Maritz @Ghoema2018