tafel vir een asb. (@michej97) 's Twitter Profile
tafel vir een asb.

@michej97

ID: 1716337274

calendar_today31-08-2013 17:43:56

1,1K Tweet

313 Takipçi

180 Takip Edilen

Grey's Anatomy Quotes (@greysanatomyhd) 's Twitter Profile Photo

List of the most difficult Grey’s Anatomy deaths to get over: 10. It’s hard 9. To say 8. Because 7. They 6. All ripped 5. Our hearts out 4. And threw 3. Them on 2. The ground 1. Lexie Grey

dojapoes (@notmpinkunicorn) 's Twitter Profile Photo

Ek drink brandy en coke om van jou te vergeet, maar aan die einde van die aand versmoor ek in die memories van ons en die drank forseer my om te voel wat ek nie wil voel wanneer ek nugter is nie.

tafel vir een asb. (@michej97) 's Twitter Profile Photo

Ekt gister vir my gewese kêrel geluk gewens met sy verjaarsdag en hyt dit "wardeur" 😑. Ek weet fisies nie wat verkeerd gegaan het tussen ons nie.

tafel vir een asb. (@michej97) 's Twitter Profile Photo

Cool fun update- in 2016 het ek op n tinder date gegaan. Ons het hopeloos te veel op Bourbons se taai vloere mekaar jokingly gevra om te trou. Ons trou volgende jaar.

tafel vir een asb. (@michej97) 's Twitter Profile Photo

Is dit net ek of is die grootmenslewe basies net om low-key n high functioning alcoholic te wees? Want eerlikwaar, ek moet uit my pad uit gaan om nie in die week te drink nie.

tafel vir een asb. (@michej97) 's Twitter Profile Photo

Volgens die wiskunde is elke hoërskoolkind geregtig daarop om my amptelik “tannie” te noem. Please don’t. This saddens me.