Mesadi Botha
@mesadibotha
Bestuurder van Corlea
ID: 485969737
http://www.corlea.co.za 07-02-2012 19:38:17
1,1K Tweet
313 Takipçi
145 Takip Edilen
In tyd watKunstenaars en hul ander kunstekollegas regtig swaarkry , skenk briljante sangeres @CorliaBotha & sjarmante sanger Tobi Jooste gratis hul tyd vir ete vir 10, tbv SAACA ( Southern Africa Animal Cancer Association) alle fondse gaan aan SAACA. Net 4 txts oor.Mesadi Botha
Dit is tyd om huis toe te kom. ⭐️ Ons verwelkom met groot opgewondenheid die man met die brullende stem Bok van Blerk by #AiG22. Dankie Virseker dat julle #AiG22 moontlik maak. 🙏 Dankie ook aan Laeveld Agrochem Jacaranda FM en @etv! Kaartjies open 26 Julie by iTickets.co.za
Dit is tyd om huis toe te kom. ⭐️ Ons verwelkom met groot opgewondenheid die uiters talentvolle RIANA NEL by #AiG22. Dankie Virseker dat julle #AiG22 moontlik maak. 🙏 Dankie ook aan Laeveld Agrochem Jacaranda FM en @etv! Kaartjies open 26 Julie by iTickets.co.za
26 Julie 2022 om 10H00 maak die kaartjies oop by iTickets.co.za vir hierdie jaar se Afrikaans is Groot Pretoria 🎙🎶🎵🎼 4 Nov & 5 Nov 19H30 &6 Nov 13H00 11 Nov & 12 Nov 19H30 & 13 Nov 13H00 🎼(J) (A) (Y)🎤 Ruhan Du Toit Corlea Barry Pretorius KarlienvanJaarsveld Ricus Nel Bok van Blerk
Wie kuier Desember in die Tuinroete? 💃 Kaartjies vir Desember se #GrootFees by die ATKV Resorts #Hartenbos open oor twee ure, om 10:00, slegs by iTickets.co.za . Kry jou kaartjies vandag nog vir een van die vier GROOT konserte. 👇