Meisies dinge (@meisiesprente) 's Twitter Profile
Meisies dinge

@meisiesprente

ID: 2303512055

calendar_today25-01-2014 13:12:53

546 Tweet

1,1K Followers

6 Following

Meisies dinge (@meisiesprente) 's Twitter Profile Photo

Ek haat dit as jy weet iemand is nie goed genoeg vir jou nie, maar elke keer as julle praat kan jy nie help om meer verlief te raak nie.

Meisies dinge (@meisiesprente) 's Twitter Profile Photo

Ek hou nie meer van die nominate ding op facebook nie. Wees 'n goeie stalker en gaan kyk self my eerste pfp as jy dit so graag wil sien.

Meisies dinge (@meisiesprente) 's Twitter Profile Photo

Hoe langer jy wag vir iets, hoe meer sal jy dit waardeur. Want enige iets wat die moeite werd is om te hê, is die moeite werd om vir te wag.

Meisies dinge (@meisiesprente) 's Twitter Profile Photo

Moet nooit agter 'n persoon aanhardloop nie, staan terug en wys hulle wat hulle gaan mis as hulle jou nie in die helfde wil kry nie.