mannetjiesvrou 🌈 🇿🇦 (@mannetjiezvrou) 's Twitter Profile
mannetjiesvrou 🌈 🇿🇦

@mannetjiezvrou

'n Potgooi vir die Afrikaanse lesbiër.
Leer jou les. {Waarskuwing: vuiltaal & vieslike gedagtes; polities gefok nes die res van land, maar ons probeer ons bes}

ID: 1273583164624195584

linkhttps://anchor.fm/mannetjiesvrou calendar_today18-06-2020 11:48:03

423 Tweet

138 Takipçi

749 Takip Edilen

mannetjiesvrou 🌈 🇿🇦 (@mannetjiezvrou) 's Twitter Profile Photo

Dit is vir ons 'n baie groot (en ons wil sê onverwagse, maar who are we kidding right?!) eer om aan te kondig dat die Mannetjiesvrou-span pas bekroon is as intellektuele en kulturele leiers van die volk. Onthou net dames: ons braai jou vleis nét reg.

Initiative For Equality & Non Discrimination-INEND (@inendorg) 's Twitter Profile Photo

We’re deeply saddened by the death of @ArtbyKawira a person whose existence and art was filled with revolutionary love and care. Any space Kawira set up was always so artsy and beautiful and warm and we will always remember those moments together fondly. Rest in perfect peace.

Tribuo Fund (@tribuo_fund) 's Twitter Profile Photo

Aansoeke vir befondsing van die Tribuo-fonds is nou oop. Lees meer op @afrikaansdotcomom uit te vind wie kwalifiseer, hoe om aansoek te doen en hoe fondse toegeken gaan word. afrikaans.com/2020/09/18/tri…