Liefde wen.. (@liefdeswoorde) 's Twitter Profile
Liefde wen..

@liefdeswoorde

Jy mag dalk dink ek is net nog 'n afrikaanse account.. dalk is jy reg maar hay ek probeer! Quotes en prentjies en 'n meisie wat wil sê wat sy dink =)

ID: 703780348

calendar_today07-10-2013 16:53:17

999 Tweet

2,2K Takipçi

16 Takip Edilen

Liefde wen.. (@liefdeswoorde) 's Twitter Profile Photo

Nou dat jy weg is rol die trane nie meer, nou dat jy weg is, is my hart nooit meer seer. Nou dat alles reg is, nou dat jy weg is

Liefde wen.. (@liefdeswoorde) 's Twitter Profile Photo

JY het die mure om my hart af gebreek!Maar nou dat jy iemand anders het, het ek my mure stewig gebou dat niemand weer dit kan af breek nie!

Liefde wen.. (@liefdeswoorde) 's Twitter Profile Photo

Hey julle! Ek gaan more land uit so ek sal vir 'n rukkie nie tweet nie maar sodra ek terug kom in die nuwe jaar sal ek tweet! =)