
kykNET TV
@kyknettv
kykNET Premium is ’n topgehalte-televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en skitterende vermaak in elke genre – DStv-kanaal 144.
ID: 169489267
http://www.kyknet.tv/ 22-07-2010 13:25:32
54,54K Tweet
110,110K Followers
1,1K Following
















Verlede week se Renault South Africa yster van die week was die sterkste man in die wêreld, Rayno Nel. Ons kyk terug na hierdie oomblik. 💪 Maak seker jou TV is aan vanaand om 20:00 vir Toks 'n Tjops net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.



