
kykNET Nou!
@kyknetnou
kykNET NOU! is die plek vir lekker tunes en goeie vibes – DStv-kanaal 146.
ID: 789105645353971712
http://kyknet.tv 20-10-2016 14:07:01
2,2K Tweet
2,2K Followers
128 Following

In die week se episode van #trendkyknetnou - @lissvrooyen kuier by SA Skole Rugby, leandiedurandt en Spoegwolf! Donderdae, 18:00 net op #kykNetNOU! Green Planet Product

Hierdie Donderdag op #trendkyknetnou gesels @lissvrooyen met Tasche Burger en Angelique Gerber oor BoxOp! Ons loer in by Benjamin De Jager van Straatligkinders en sy diere en ons kyk na die Top 5 plekke vir 'n Matriek-vakansie! Green Planet Product

In hierdie week se episode van #trendkyknetnou kuier @lissvrooyen met Brendan Peyper, by NWU - North-West University se Jool en meer. 18:00 net op #kykNetNOU! Green Planet Product


Hierdie Donderdag op #trendkyknetnou kuier ons met Schalk Brits, ons gee tips vir die Record Eksamen en meer. Skakel in vir @lissvrooyen vanaf 18:00 net op #kykNetNOU!

Hierdie week op #trendkyknetnou! Jack Parow in die huisie, sowel as tips vir jou Matriekafskeid. Donderdae, 18:00 net op #kykNetNOU! Green Planet Product



Hierdie week op #trendkyknetnou gesels @lissvrooyen braai met mense soos Francois Jacobs, Nykie en Robbie Wessels en die span kuier ook by Millennium. Donderdae, 18:00 net op #kykNetNOU!

Die week op #trendkyknetnou! Die span kuier by Christel vd Bergh, Zetske van Pletzen, angie oeh en het ook 'n draai by Comic Con Africa qqgemaak. Donderdae, 18:00 net op #kykNetNOU!

Vanaand op #trendkyknetnou: Die span kuier by #francoisvancokeenvriende, 'n skate park en loer in by die SasolSolarChallenge en meer. Kyk vanaand op #kykNetNOU vanaf 18:00.

Hierdie week op #trendkyknetnou: Potch Gim se Matriekafskeid, KarlienvanJaarsveld se nuutste musiekvideo en meer! Donderdae om 18:00 net op #kykNetNOU!

Hierdie week op #trendkyknetnou: @HSkoolLinden spog met hulle Matriekafskeid. Irene-Louise Van Wyk en die bodybuilder, Jessica van den Heever kuier saam met @lissvrooyen. Donderdae om 18:00 net op #kykNetNOU!


#trendkyknetnou is weer terug op die kassie van vandag om 18:00! Die span en @lissvrooyen gesels oor Graffiti, kuier by zak hendrikz en loer ook in by Zaan_Sonnekus! Moet dit nie misloop nie, net op #kykNetNOU!

Die week op #trendkyknetnou! @lissvrooyen kuier by karen zoid se #zoidluckypacketparty en meer! #kykNetNOU om 18:00!

Vandag om 18:00 op #trendkyknetnou! Margueritevaneeden vertel ons hoekom sy 6.30am swem, Jako Meyer praat oor sy musiek en ons vind meer uit oor skaak! ♟️


