Kraaie Van Wilgenhof
@kraaie1935
Goeie ouens, goue stemme.
ID: 2336358288
10-02-2014 09:03:23
24 Tweet
87 Takipçi
107 Takip Edilen
Ons 1ste optrede vir die jaar het (redelik) vlot verloop. Baie dankie aan die pragtige Sonop Residence vir 'n lekker kultuuraand! @Willows1903
Ons loop in die nag soos n uiltjie op wag, n liedjie te sing in die nag! #KraaieBraaie #OBS Monica Residence Harmonie Koshuis Nerina Dameskoshuis
Ons sien uit daarna om vanmiddag die pragtige Lydia Dameskoshuis dames te vermaak, na 'n lekker week van Lydia-Willows bonding. #wilgedia @Willows1903
Tonight's shows start at 18:00 and at 19:15. Come support @Willows1903, Aurora PSO, Huis Visser, Aristea PSO, Erica Residence Stellenbosch and osler.
Vanaand op die verhoog by dag 5 van uitdunne: Majuba Men's Residence Metanoia Residence Irene Dameskoshuis Nerina Dameskoshuis en @Willows1903 #DontMissAShow
Well done Dagbreek Manskoshuis en Francie van Zijl! Julle verdien dit! #serrific