Karin
@karinryst
ID: 1412441256
08-05-2013 10:08:10
66 Tweet
108 Takipçi
256 Takip Edilen
MarjeQ Maak my trots met daai dans hoor!!* j is goed in skop en slaan!!* hou it so!* Marje Vosloo
Ek hoop die manne is warm gehou in Prieska di naweek! My kudu maak my trots!!!* j is di beste Jeandri Lotz
Sterkte met di drama rakkkersss Ek is seker julle is oppit!!* ☺. Marje Vosloo. Doré Bornman. Marnique Charmen le roux. Jeandri Lotz jeandri lotz.
Snoek is alless!!! Ek wil net saam jou kyer!! Asb ek sal ry en dan vrek di kar inni hoofpad!! Daarrrssyyyy hoor! J is als Charmen le roux
Lekkkkeeerr bedryfs vandag!!!* sterkte! Sharne_Theron
My personal hairstylist!! My snoek is alles! Altyd lekkerrr by jou!! Mortalll. Charmen le roux. Linda van der Ryst
Sterkte met di verbruikers Sien net di 4 P's in daai gevallestudie!!! Charmen le roux
Desperate meisie Linda van der Ryst
Let's get Mortal tonight!!* mis my Snoekers hoor!!* hoop dinge koop in Bloem!!! Is lekker op matriekvakansie!!* Charmen le roux
Die kind het n blou oog op Matriekvaka!!!* ja nee weer in n bar fight Ek is nu weer ni da om na jou te kyk ni Sharne_Theron
Die oulikste "twinnies" verjaar vandag!!!* Geniet hom Vrinne Marje Vosloo bea_de bruyn
Snoek sien ju oor so 49uur! Excited☺yeahhhh Get those music pumping girla!!* Charmen le roux
Vat n oomlik en dink en julle sondes en dan leer jul rek! As jul ni reg komi BEL my! Marje Vosloo. Doré Bornman. Anléh. Dane' Wolmarans