Lirieke vir elke dag
@joudosislirieke
Die lewe kan uitgedruk word in 'n reeks liedjie-aanhalings.Twee ouens van Potch wat waarde heg aan die mooiheid van lirieke.
ID: 1397550450
02-05-2013 16:17:57
450 Tweet
664 Followers
10 Following
"Die skemer in my woorde en die middernag in my vers. Ek dans saam met spoke om die flikker van 'n kers"- Welkom terug Jack Parow
Moerse party! 3 0kt by Arcade Empire vir Rocking For Rhinos met @MosesMetroMan Francois van Coke Taxi Violence CrashCarBurn Man As Machine
"When you feel this crazy society adding to the strain.Take a stroll to the nearest water's edge, remember your place"- Xavier Rudd
"Sundowners op seesand, wolke in die oggende, boekrakke vol digbundels en stories en toneelstukke"- Miljoen. Lucas Maree feat jaco van der merwe
"Wie sal ooit die liefde kan verstaan? Nader as 'n hartklop-verder as die maan.. Daars 'n tyd van kom, en 'n tyd van gaan.."- Laurika Rauch
"Ek belowe ek's nie meer dieselfde nie. Ek weet hoe dit voel om die vyand te wees.."- Straatligkinders
"Mense verander nooit werklik nie.."- DieTuindwergies
"Hold on to this day. Keep inside your heart such faith. That we'll walk along this path God made."- matthew mole
"I want you by my side, so that I ever feel alone again"- Milky Chance
"Spyt kom altyd te laat.. Deesdae baseer ek al my besluite op hierdie wyse raad.."- Kaleidoskoopband