Jeronimo Conradie (@jeronimoonx) 's Twitter Profile
Jeronimo Conradie

@jeronimoonx

Ek is 27 jaar oud. Ek is 'n Afrikaner partriot met 'n liefde vir lees, oefen, avonture, kultuur en nog vele meer opwindende aktiwiteite.

ID: 1931802056873938944

calendar_today08-06-2025 19:55:10

41 Tweet

0 Followers

24 Following

Jeronimo Conradie (@jeronimoonx) 's Twitter Profile Photo

Ek is beskikbaar op X, Telegram, WhatsApp, Facebook en Truth Social. As jy 'n regte persoon is en jy wil graag my vriend wees, stuur vir my 'n boodskap met jou kontakbesonderhede of vra vir myne.🥳

Jeronimo Conradie (@jeronimoonx) 's Twitter Profile Photo

Ek het vandag vir die eerste keer plasma geskenk by The SANBS.🥳 Ek wil jou ook uitnooi om bloed te gaan skenk want jou bloed red lewens!🩸

Jeronimo Conradie (@jeronimoonx) 's Twitter Profile Photo

Ek het vandag 'n heropvoering van 'n groot geveg tussen die Duitsers, Russe en Amerikaners gekyk. Wat 'n manier om 'n naweek van die Tweede Wêreldoorlog af te skop🥳.

Gelukkige Vadersdag!!!🥳 Elke pa in ons kerk het vandag 'n Vadersdaggeskenk ontvang waarop staan: "Die lewe kom nie met 'n instruksieboek nie, dis hoekom ons Pa's het". Dit was nou 'n mooi gebaar😊. Hier is die skakel na vanoggend se Erediens: youtube.com/live/mCGegn4zh…

Gelukkige Vadersdag!!!🥳

Elke pa in ons kerk het vandag 'n Vadersdaggeskenk ontvang waarop staan: "Die lewe kom nie met 'n instruksieboek nie, dis hoekom ons Pa's het". Dit was nou 'n mooi gebaar😊.

Hier is die skakel na vanoggend se Erediens: youtube.com/live/mCGegn4zh…
Jeronimo Conradie (@jeronimoonx) 's Twitter Profile Photo

It is really touching to see a wife who loves her husband and children enough to cook a lovely meal for them. This is true love❤

Jeronimo Conradie (@jeronimoonx) 's Twitter Profile Photo

Niemand se erfenis is veilig in Suid-Afrika nie. Daar was onlangs 'n poging om die plakket aan Oom Lokomotief se graf te steel. Gelukkig is die oorspronklike brons plakket veilig in bewaring, en met 'n plastiese silwer een vervang🤣.

Niemand se erfenis is veilig in Suid-Afrika nie.

Daar was onlangs 'n poging om die plakket aan Oom Lokomotief se graf te steel. Gelukkig is die oorspronklike brons plakket veilig in bewaring, en met 'n plastiese silwer een vervang🤣.
Jeronimo Conradie (@jeronimoonx) 's Twitter Profile Photo

Kom soek jou FAMILIE VOETSPORE in die Anglo-Boereoorlog met begeleiding deur Dr. Johan en Dr. Vicky van die Oorlogsmuseum in BFN, op 9 Aug 2025 om 2nm. Kom vind jou voorgeslagte op die slagvelde en kampe van die Anglo-Boereoorlog.

Kom soek jou FAMILIE VOETSPORE in die Anglo-Boereoorlog met begeleiding deur Dr. Johan en Dr. Vicky van die Oorlogsmuseum in BFN, op 9 Aug 2025 om 2nm.

Kom vind jou voorgeslagte op die slagvelde en kampe van die Anglo-Boereoorlog.