Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile
Wynand M Breytenbach

@wynandm13

Stellenbosch Theology student, Samaritan, Average Man U fan and useless bagpipe player. Fresh spring leafs and the sun against old buildings inspire me.

ID: 827739288

linkhttp://wynandmb.wix.com/platvoet calendar_today16-09-2012 21:07:25

1,1K Tweet

359 Takipçi

653 Takip Edilen

Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile Photo

Hierdie is hoe ons gereed maak en oefen vir die Ek, Jy en Corné toer wat oppad is. Warm bietjie die sokker spier op. #toer #ejc2018 #sokker #suidafrika #afrikaans #brazilians @ Eden on Big Bay instagram.com/p/BrDyHoUHUUV/…

Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile Photo

Jy sal nie weet dat jy nog altyd beter verdien nie, Nee, Jy sal nie weet nie, maar dis God wat ek in jou oë sien. #ejctoer2018 #ejctoer #ejc #strandfontein #digter #vrae @… instagram.com/p/BrWscVDhVXx/…

Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile Photo

Ek het geweet dit was jy toe ek jou raak geloop het. Ek het jou herken. Ek het nie gedink jy sou my herken nie. Ons het mekaar so lanklaas gesien. Nie gedink ek sou nie. Gedink ek sou al… instagram.com/p/BriMw2AhY2s/…

Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile Photo

Saam skryf in Strandfontein. Kruisbeen lae getui en ‘n gaap in Dwarskersbos. Stadig stap in Onrus. Drie sisters op ‘n strand in Jongensfontein gewyn. Steri Stumpie op ‘n balkie in… instagram.com/p/Br-Y6bvhWfy/…

Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile Photo

“Ek sal veg vir jou Deur berge en deur dale Deur ongemak en trane Ek sal bloei vir jou Wanneer lewe soms teveel raak En haat en skaam jou seermaak” - Ek, Jy en Corné @ Dwarskersbos, Western… instagram.com/p/BsLZovbhiLg/…

Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile Photo

En dan wanneer daai twee weer op boontoe is na die bult by Texas en die ander is terug na die land van die graan en die waaiers en sonsakke sal ek en jy weer hier bly sit en in eerbied… instagram.com/p/BsSjpIlh8In/…

Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile Photo

Ek skuif die blokkies met my tone. My voetjies gevou. Jy op my bed met my note en my blomme en my alles. Jou krulle skryf stories op die wit laken. Hulle vertel my van jou woud en jou… instagram.com/p/BsiYgVmBwt-/…

Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile Photo

Wees my genadig Tussen my verlede sonde en my toekomstiges ontmoet ek jou. Hier vind ek jou hande in my hare. My kop op jou borskas. My voete op joune lê. Hier vind ek my verhaal en… instagram.com/p/BswDTWbhgjg/…

Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile Photo

Wees my genadig Tussen my verlede sonde en my toekomstiges ontmoet ek jou. Hier vind ek jou hande in my hare. My kop op jou borskas. My voete op joune lê. Hier vind ek my verhaal en… instagram.com/p/BswEEmxBRUv/…

Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile Photo

Aan: Eveline(tjie) Josephine(tjie). Vanoggend wakker geword, kake moeg gekners. Styf vas. Los gemaal. Hande gevou. Is dit die tyd nou? Bly ek in hierdie plek van rou. Dis jy wat… instagram.com/p/BtJA5aSBv2H/…

Wynand M Breytenbach (@wynandm13) 's Twitter Profile Photo

“May angels lead you in Hear you me my friends On sleepless roads, the sleepless go May angels lead you in” @ Winterstrand, Eastern Cape, South Africa instagram.com/p/By-mY5GAuN3/…