SMP (@smprecord) 's Twitter Profile
SMP

@smprecord

ID: 3945602421

calendar_today13-10-2015 10:33:31

54 Tweet

61 Takipçi

6 Takip Edilen

SMP (@smprecord) 's Twitter Profile Photo

Die Curriebeker seisoen skop af om 17h00 vanaand waar die Tafel lager Griquas teen d Pumas uitdraf. Go Kwaste!! itunes.apple.com/za/album/die-t…

SMP (@smprecord) 's Twitter Profile Photo

Dankie aan Huisgenoot vir hierdie pragtige artikel. Lees gerus aanlyn by die skakel. netwerk24.com/huisgenoot/Vir… Hier is die skakel na die liedjie: itunes.apple.com/za/album/gliml… @louisloock Adam Barnard Radio Tygerberg 104FM

SMP (@smprecord) 's Twitter Profile Photo

Hier is jou kans om vir @louisloock op sy beste te hoor by Die Boer Teater . Luister na een v sy oorspronklike nommers op i tunes itunes.apple.com/za/album/gliml…

Hier is jou kans om vir @louisloock op sy beste te hoor by <a href="/dieboerteater/">Die Boer Teater</a> . Luister na een v sy oorspronklike nommers op i tunes itunes.apple.com/za/album/gliml…
SMP (@smprecord) 's Twitter Profile Photo

Hier is hy nou! Viljoen Retief se splinternuwe musiekvideo. Vanaf sy splinternuwe cd, “Meerkat”. Nou beslikbaar by MusicaSA iTunes . Geniet hom!!! youtube.com/watch?v=61MZ7n…

SMP (@smprecord) 's Twitter Profile Photo

Klein Saterdag!!! Begin hom met hierdie lekker loslit liedjie van Viljoen Retief met die titel. “Meerkat”. music.apple.com/za/album/meerk…

SMP (@smprecord) 's Twitter Profile Photo

Indien jy hierdie puik album v @louisloock misgeloop het, hy is nou beskikbaar op iTunes . music.apple.com/za/album/let-i…