Getroud Met Rugby (@gmrkyknet) 's Twitter Profile
Getroud Met Rugby

@gmrkyknet

Ons wil weer die beste wees! is die nuwe kreet van die Styders.

Seisoen 4 begin weer op kykNET die 17e Julie.

ID: 560874097

calendar_today23-04-2012 06:13:55

429 Tweet

2,2K Takipçi

272 Takip Edilen

Getroud Met Rugby (@gmrkyknet) 's Twitter Profile Photo

In vanaand se episode... Volgens Pottie, wat is die verskil tussen 'n man en 'n vrou se kop? Stuur jou antwoord,... fb.me/1HjNMzl1O

Getroud Met Rugby (@gmrkyknet) 's Twitter Profile Photo

Ek brand om te hoor wat jy gedink het van gisteraand se episode!!?? Wat was vir jou die beste deel! Ek het self... fb.me/1YoxNSdbA

Getroud Met Rugby (@gmrkyknet) 's Twitter Profile Photo

Hierdie fliek lyk of dit sommer jou voete onder jou gaan uitslaan!! Dit begin vandag draai!! Moet dit nie mis... fb.me/2axA2uGyA

Getroud Met Rugby (@gmrkyknet) 's Twitter Profile Photo

STRYDERSDAG!!!!! Moenie vanaand ons laaste episode van seisoen 4 misloop nie!! Aksie askie aksie!!! Wat dink jy gaan gebeur??

Getroud Met Rugby (@gmrkyknet) 's Twitter Profile Photo

Die wenners van Ep 12 se kompetisie was Zelna van Tonder, Johan De Villiers en Christo Venter! Baie geluk!... fb.me/1gZbO9Wzc

Getroud Met Rugby (@gmrkyknet) 's Twitter Profile Photo

Hoe oulik was dit nie toe Raka gevra het om hom te vergewe nie! En toe Adam vir Schalk vra of hy met Mieke kan... fb.me/1CtcSa70y

Getroud Met Rugby (@gmrkyknet) 's Twitter Profile Photo

Hanna Grobler, wat die rol van Kiki vertolk, en haar kêrel, Bok van Blerk, neem deel aan die eerste episode van... fb.me/1JYYLaT68

Getroud Met Rugby (@gmrkyknet) 's Twitter Profile Photo

Fluit fluit, ons storie is uit! Baie baie dankie vir almal se ondersteuning in hierdie seisoen! Sonder julle is... fb.me/IYf4SOEW

Getroud Met Rugby (@gmrkyknet) 's Twitter Profile Photo

Hanna Grobler, Kiki in Getroud met Rugby, vertel in vanaand se episode van Maatband wat haar geheime is vir 'n... fb.me/20OlPvaBD