Fran-Rico
@fran970
in Tune & Jazz op RSG aanbieder
ID: 108330425
25-01-2010 16:08:22
750 Tweet
251 Takipçi
539 Takip Edilen
Slaggereed vir vanaand se saamkuier op RSG 100-104FM Dis die Een! Daar is puik programme en musiek -- soos #Kompas #Skrywers&Boeke en #IazzOpRSG Asook die jongste nuus. Sluit by my aan -- tot om middernag. Arehan Brand Ilse Salzwedel Fran-Rico
Daar's vanaand geen verskoning nie, want ek herinner jou reeds vroegtydig... ons lekker laaaang kuiersessie op RSG 100-104FM begin om 16h00. Ek's reeds in die ateljee. Daar's #Kompas #Skrywers&Boeke #JazzOoRSG. En die jongste nuus. Sien jou dan! Arehan Brand Ilse Salzwedel Fran-Rico
Dis Woensdag... en ons afspraak is om 18h00 hier op RSG 100-104FM Sluit by my aan vir ses ure van luistergenot. Daar's iets vir elkeen: geldsake, #Kompas #Skrywers&Boeke #JazzOpRSG en die jongste nuus. Al wat kortkom is JY - vir wie ons uitsaai. Arehan Brand Ilse Salzwedel Fran-Rico
Onsettend tropts op jou Fran-Rico RSG 100-104FM geniet elke oomblik! SABC SABC News SABC 2 Feel at Home I am inspired! Nada Kenneth Makatees Good Hope FM
Son Koerant 50|50 human nature Fran-Rico Dankie Son en al julle amazing mense agter die skerms. Ons makeer sulke feel good stories. Earl-Ryan September @KoLatOnsPraat
Baie dankie aan Earl-Ryan September vir n stunning article,ek waardeer elke woord ☺️✨Son Koerant en Graig-Lee Smith 🏳️🌈 🙏🌱50|50 human nature My heart is vol 💛
Hi daar! Lanklaas gesig gewys. Kom kuier saam met my vanaf 18h00 tot middernag op RSG 100-104FM Sien jou dan!
Dankie manne Temple Boys Cpt dat julle bietjie kom kuier het op die program! Julle is maar klomp oulike mense! Ook aan almal wat in geskakel was ons maak weer so volgende week met ń ander gas 🤩🔥#intuneopRSG