Fredel Coetzee
@fr3d3l
Techie from Joburg
ID: 38296235
06-05-2009 22:39:04
972 Tweet
93 Takipçi
696 Takip Edilen
Doen die regte ding. Stem more vir #LlewellynReinecke van #wyk83 in die #Tshwane #Tussenverkiesing. VF Plus | Gauteng VRYHEIDSFRONT PLUS Rina Marx City of Tshwane
💛 RT & follow for the chance to win a Jonas Vingegaard signed Yellow Jersey with Santini Cycling 💛 RT & follow pour tenter de gagner un Maillot Jaune dédicacé par Jonas Vingegaard avec Santini Cycling #TDF2023
Ons bly in die mooiste stad en daar is soveel redes waarom ek opgewonde is oor die toekoms van City of Tshwane! Ek sien ekonomiese ontwikkeling en geleenthede vir besigheid. Ons bou saam aan 'n stad vol potensiaal! #Tshwane #Toekoms #Vooruitgang VF Plus | Gauteng Tshwane Coalition #kerkplein
NUUSFLITS: Jongste opdatering oor die kragonderbreking by die Nyala-stasie wat groot dele van die stad affekteer. Daar word ononderbroke gewerk om die krisis so gou as moontlik op te los. City of Tshwane Pretoria Rekord Pretoria News VF Plus | Gauteng Netwerk24 #Nyala #krag
Ons bly in 'n pragtige stad! Welkom op #kerkplein, kom stap saam met my en beleef die mooi ou geboue. Kom ons werk saam om ons stad weer skoon te kry en op te bou. City of Tshwane VRYHEIDSFRONT PLUS VF Plus | Gauteng Maroela Media Pretoria.co.za University of Pretoria #Pretoria #Tshwane Tshwane Coalition Pretoria News
KYK: Kerkplein - ons gesels vandag oor die geskiedenis van die pragtige Paul Kruger-standbeeld reg in die middel van Kerkplein. Hierdie standbeeld is een van menige wat destyds in die Zuid-Afrikaansche Republiek opgerig is. City of Tshwane Tshwane Coalition Dept of Tourism VRYHEIDSFRONT PLUS
"It's never the right time, but right now is usually the best time." -James Clear