Flits
@flitstv
’n Vars en energieke blik op die wêreld van Suid-Afrikaanse kuns, modes, vermaak en sosiale gebeure elke Donderdag, 22:00 - 22:30, regstreeks, op @kykNETtv
ID: 3240406503
07-05-2015 14:15:42
1,1K Tweet
733 Takipçi
435 Takip Edilen
Ons is vanaand terug in Johannesburg en gereed om vir julle te wys wat ons alles by die Toyota Stellenbosch Woordfees ervaar het! Dan kom kuier @ReynardtHugo by ons om te gesels oor ADAM en BinnelandersTV - sien julle 22:00
Bespreek hier jou kaartjies vir The Loft Puppet co. se nuutste produksie "Beloofde Land". goo.gl/VW4jid
Dis amper tyd vir FLITS! As jy, soos Sitdown Comedian, mal is oor die #behindthescenes opsie as jy 'n DVD klaar gekyk het, skakel 22:00 in op DSTV kanaal 144, want vanaand se episode is vir jou. #dankietogdisdonderdag
Bespreek hier jou kaartjies vir die heel laaste Dance Umbrella SA goo.gl/Jzk6eg - jy het kans tot Sondag om dit by te woon.
Kom kuier saam môre aand 22:00 op Flits - ons kyk na verskuilde talente van bekendes in die bedryf. Sien jou daar! Carel Nel PietieBeyers Amy Jephta kykNET TV Cindy Swanepoel Hannelie Warren Jak de Priester Spoegwolf
Bespreek hier jou kaartjies vir die The Fugard Theatre se West Side Story - dit is 'n belewenis! goo.gl/jPuqTp Lynelle Kenned Allison Foat (like a butterfly)
Ngiyabonga PietieBeyers ! inkosi ikubusise... (gebruik maar Google Translate om by te bly...)
Flits kyk terug na die afgelope drie jaar se hoogtepunte. Hugo Theart gesels met ons vanuit Oudtshoorn oor die KKNK se feesprogram, en De Klerk Oelofse en tinarie vW loots gesels oor hulle produksies wat ook daar te sien is die jaar. #dankietogdisamperdonderdag
Om te groet is nooit aangenaam nie, maar dit is 'n taak wat die Flits-span vanaand moet doen. Skakel vir oulaas in op DSTV kanaal 144 Roz McKenzie Sitdown Comedian