Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile
Margit

@dowwedolla007

ID: 126298983

calendar_today25-03-2010 12:05:19

13,13K Tweet

29,29K Takipçi

668 Takip Edilen

Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile Photo

OUMA IS OP PAD met Margit Meyer-Rodenbeck & Coenraad Rall Centurion Theatre Sondag 2 Maart om 15:00 Bespreek: quicket.co.za/events/297891-… Terugvoer van laas: “Most enjoyable afternoon we’ve had in a very long time. High quality show, never ending laughter and fun."

OUMA IS OP PAD met Margit Meyer-Rodenbeck & Coenraad Rall  Centurion Theatre Sondag 2 Maart om 15:00
Bespreek: quicket.co.za/events/297891-…
Terugvoer van laas:
“Most enjoyable afternoon we’ve had in a very long time. High quality show, never ending laughter and fun."
Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile Photo

Splinternuwe storie: "Liewe Heksie en die Wals" by die atte 🌙 in Pretoria op Saterdag 1 Maart om 9:30 & 11:30. Vermaak vir die hele gesin met die bekroonde duo Margit Meyer-Rödenbeck & Deon Van Zyl. Bespreek seatme.co.za

Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile Photo

"Liewe Heksie vang vis" is op pad na Mosselbaai se Stage Coach teater by die Santos Express Railway Lodge op die vakansiedag 21 Maart 10:30. Bespreek: quicket.co.za/events/295957-… Met KKNK Kanna wenners vir beste kinderteater Margit Meyer-Rödenbeck en Deon Van Zyl Santos Express Train

"Liewe Heksie vang vis" is op pad na Mosselbaai se Stage Coach teater by die Santos Express Railway Lodge  op die vakansiedag 21 Maart 10:30. Bespreek: quicket.co.za/events/295957-…
Met KKNK Kanna wenners vir beste kinderteater Margit Meyer-Rödenbeck en Deon Van Zyl
Santos Express Train
Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile Photo

Liewe Heksie en Karel Kat is besig om te oefen vir Blommeland se eie “Strictly Come Dancing” by die KKNK in “Liewe Heksie en die wals”. 🎫 Webtickets of kknk2025.kknk.co.za/kinderteater/l… 📅 2 tot 4 April 2025 📍 Oudtshoorn #KKNK2025, geborg deur Absa South Africa #Aldieietse

Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile Photo

Komedie-kabaret, "Ouma is op pad" met Margit Meyer-Rödenbeck en Coenraad Rall as die "Tokkellaar" op klavier op 16 April by AfriForum Teater in Pretoria. 15:00 pensionarisse - slegs R150 19:00 - R200 Bespreek afriforumteater.co.za #LagIsDieBesteMedisyne Pretoria Rekord

Komedie-kabaret, "Ouma is op pad" met Margit Meyer-Rödenbeck en Coenraad Rall as die "Tokkellaar" op klavier op 16 April by AfriForum Teater in Pretoria.
15:00 pensionarisse - slegs R150
19:00 - R200
Bespreek afriforumteater.co.za
#LagIsDieBesteMedisyne
Pretoria Rekord
Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile Photo

Die kinderteater produksie "Woordedief" is eerskomende Saterdag 12, 15-17 April 9:30 by AfriForum Teater in Pretoria. Bespreek : afriforumteater.co.za Teks en regie Margit Meyer-Rödenbeck Gebaseer op NB-Uitgewers/Publishers se Best Books reeks. 5-7 Mei Suidoosterfees

Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile Photo

Luister tog wat sê die Haan. Hy sê tree aan! Die kinderteater produksie "Woordedief" is eerskomende Saterdag 12 April 9:30 by AfriForum Teater in Pretoria. Bespreek : afriforumteater.co.za Teks en regie Margit Meyer-Rödenbeck Gebaseer op NB-Uitgewers/Publishers se Best Books

Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile Photo

NIel Rademan & Lucas Heinen op klavier in "Klassiek tot Kabaret" op Sondagmiddag 8 Junie by Die Boer teater-restaurant in Durbanville. Bespreek 021 979 1911 of aanlyn by dieboer.com Theatre Scene Cape Town LitNet Cape {town} Etc Cape Town This Month FineMusicRadio

GROET DIE GROTMAN 2 - PHILLRU v ACHTERBERGH GEEN (O/16) op Saterdag 13 Sept om 20:30 (uitverkoop) & ook middagvertoning om 14:00. Bespreek: 021 979 1911 of aanlyn by dieboer.com Dit is vyftien jaar later. Grotman en Elize is steeds gelukkig getroud ... of is hulle?

Margit (@dowwedolla007) 's Twitter Profile Photo

RAAF - 9 Des by Die Boer Teater restaurant in Durbanville. Bespreek: 021 979 1911 of aanlyn dieboer.com/event/J6R/book… ‘n Fees van hulle nuutste musiek, lirieke, digkuns en daardie kenmerkende energie TygerBurger Roekeloos RSG 100-104FM Cape {town} Etc Theatre Scene Cape Town