Die Pos (@diepos) 's Twitter Profile
Die Pos

@diepos

Newspaper

ID: 712188680

linkhttp://diepos.co.za/ calendar_today23-07-2012 10:19:48

2,2K Tweet

201 Takipçi

22 Takip Edilen

Die Pos (@diepos) 's Twitter Profile Photo

VRAAG VAN DIE WEEK | Hoe voel jy daaroor dat skole, te midde van die matriek-eindeksamens, nie vrygeskel is van voortslepende beurtkrag nie?

VRAAG VAN DIE WEEK | Hoe voel jy daaroor dat skole, te midde van die matriek-eindeksamens, nie vrygeskel is van voortslepende beurtkrag nie?
Die Pos (@diepos) 's Twitter Profile Photo

VRAAG VAN DIE WEEK | Die tyd het weer aangebreek wanneer die wêreld hul beursies skud op items wat nie altyd so nodig is nie. Ondersteun jy hierdie norm en hoe voel jy oor Swart Vrydag (Black Friday)?

DIE POS PALET KUNSKOMPETISIE | Só lyk die inskrywings vir Die Pos se kunskompetisie: diepos.co.za/.../so-lyk-die… Laai skyfievertoning hier af: diepos.co.za/.../die-pos-pa…

DIE POS PALET KUNSKOMPETISIE | Só lyk die inskrywings vir Die Pos se kunskompetisie:
diepos.co.za/.../so-lyk-die…
Laai skyfievertoning hier af: diepos.co.za/.../die-pos-pa…
Die Pos (@diepos) 's Twitter Profile Photo

Die jaar staan einde se kant toe en mense begin beplan vir langpad ry. Koop julle koffie langs die pad of ry ''n warmfles saam? Watter koffie is jou gunteling?

LOCAL NEWS: SPORT | MOOKGOPHONG | Bushveld Interhigh: Pule Sebolae, a learner from Hoërskool Warmbad has set a new record on Saturday 24 February at Hoërskool Hans Strijdom. #pulesebolae #bosveldinterhoër

Die Pos (@diepos) 's Twitter Profile Photo

LOCAL NEWS: CRIME | MODIMOLLE | The Modimolle-Mookgophong Municipality is cracking down on those who steal electricity. Also see citizen.co.za/die-pos/news-h…

Die Pos (@diepos) 's Twitter Profile Photo

PLAASLIKE NUUS: BELA-BELA | MISDAAD | ’n Vermeende kabeldief is op Vrydag 15 Maart in die sitvlak gekwes na hy vermoedelik by ’n Bela-Bela-inwoner se motorhuis ingebreek het. Op die video kan gesien word hoe die verdagte vroegoggend deur die ambulans weggeneem word.

Die Pos (@diepos) 's Twitter Profile Photo

PLAASLIKE NUUS: BELA-BELA | TOERISME | Mel Meyer vermaak gaste met sy tromspel tydens die Vriende van die Bosveld-geselligheid by Forever Resorts Warmbaths.

Die Pos (@diepos) 's Twitter Profile Photo

Stem nóú vir jou 'Dorp van die Jaar'. Modimolle is vanjaar een van die streekfinaliste in KykNet se Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie. Besoek Die Pos se webtuiste, diepos.co.za, vir meer inligting.