CheraLee
@cheraleemusicsa
ID: 979897310
http://www.cheraleemusic.com 30-11-2012 06:36:45
298 Tweet
74 Takipçi
307 Takip Edilen
Oor 7 DAE word my, Elme Churr en Carma Artist se lied #BlominSywese eksklusief deur Maroela Media vrygestel!! Yeehaa!!🤠🎶🤘🏻 The Marketing Zoo | Solidariteit | @coleske | @afrikaansm | Reputasie Musiek | @pmusiek #nuwemusiek #nuwelied
Oor 6 DAE word 🌸#BlominSywese 🌸 eksklusief deur Maroela Media VRYGESTEL!!! Dit is'n lied wat ek, Elme Churr en carmina godoy spesiaal vir Solidariteit #helpendehand se #VroueInBeweging inisiatief geskryf het. Ons kannie wag dat julle dit hoor nie!🙌🏻🌸🤗🤘🏻🎶🤠 @themarketingzoo
@maroela_media stel my Elme Churr en carmina godoy se selfgepende lied 🌸#BlominSywese 🌸 oor 4 DAE eksklusief vry! Hou ons sosiale media dop om dit eerste te hoor!! @helpende_hand | @themarketingzoo | @solidariteit_1902
Nog net 3 DAE dan kan julle my Elme Churr en carmina godoy se splinternuwe lied 🌸 #BlominSywese 🌸 hoor! @themarketingzoo | @helpende_hand | @solidariteit_1902 |
Sjoe julle! Ek kannie glo dat 🌸 #BlomInSyWese 🌸 oor 1 DAG vrygestel gaan word nie!!😱 Kyk uit vir die vrystelling môre, 21 Julie!! Ons kannie wag dat julle dit hoor nie🙏🏻 The Marketing Zoo #nuwelied #enkelsnit #vrystelling #afrikaans #temalied #helpendehand #vroueinbeweging
Vandag Laatmiddag 31 Augustus om 19:15 kuier CheraLee Elme Churr en Carma Artist saam @TheonetteVogt in die ateljee. CheraLee en Elme Churr kom gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Blom in sy Wese" en hulle #VroueInBeweging projek. The Marketing Zoo