Jakes (@burgjakes) 's Twitter Profile
Jakes

@burgjakes

Sanger & Skrywer....Nuwe single oppad! Bespreekings & Navrae: [email protected]

ID: 3748955848

calendar_today23-09-2015 11:30:16

453 Tweet

166 Takipçi

193 Takip Edilen

Charlize Berg (@charlizeberg) 's Twitter Profile Photo

GROOT NUUS Jy gaan binnekort die #OnsSalSelf-lied kan SING! Solidariteit het met die Coleske Artists Management saamgespan om 17 van die mooiste SA stemme te laat opklink om hierdie boodskap uit te dra. KYK DIT EKSKLUSIEF! solidariteit.co.za/werkherstel/

GROOT NUUS
Jy gaan binnekort die #OnsSalSelf-lied kan SING! Solidariteit het met die Coleske Artists Management saamgespan om 17 van die mooiste SA stemme te laat opklink om hierdie boodskap uit te dra. 

KYK DIT EKSKLUSIEF! solidariteit.co.za/werkherstel/
Charlize Berg (@charlizeberg) 's Twitter Profile Photo

Hier is hy nou! Die #OnsSalSelf lied...Wat ‘n voorreg om deel te kon wees van hierdie produksie! Solidariteit Groep Coleske 👉🏻youtu.be/UXeEWnEhmmo

Hier is hy nou! Die #OnsSalSelf lied...Wat ‘n voorreg om deel te kon wees van hierdie produksie! <a href="/solidariteit/">Solidariteit</a> Groep Coleske 👉🏻youtu.be/UXeEWnEhmmo
Afrikaans is Groot (@afrisgroot) 's Twitter Profile Photo

🤩 Ons is bitterlik opgewonde vir komende Vrydag want Charlize Berg se nuwe enkelsnit #VerspoelMy word vrygestel. Jy gaan versot wees daarop. ⏰ Stel ook jou alarm en skakel om 08:00 in, op ons Facebook-blad, vir 'n regstreekse gesprek met Charlize.

Charlize Berg (@charlizeberg) 's Twitter Profile Photo

Lekker om weer ‘n draai te kon maak by Jacaranda 🎄🌲🌲🌲 #CarolsbyCandlelight #Christmas2020 Dankie vir die lekker gesels Martin 👏🏻