Bino Boshoff
@binoboshoff
100% Afrikaans Universal musiek SA
ID: 57119957
15-07-2009 20:01:09
4,4K Tweet
2,2K Takipçi
1,1K Takip Edilen
Bokradio #AmptelikeTop30 met Kyle Frick No 30 Fatman Brümmer met Kamp Kommandant * Nuut
Bokradio #AmptelikeTop30 met Kyle Frick No 22 Bernice West met Dink Aan Jou * OP 4
Bokradio #AmptelikeTop30 met Kyle Frick No 18 Pieter Smith met Lekker Op Twee Plekke * AF 2
Bokradio #AmptelikeTop30 met Kyle Frick No 6 Franja du Plessis met Bring Dit * Geen Beweging 0
BESTEL NOU JOU CD🔥🔥 Bestel nou jou SING COUNTRY CD van Juanita du Plessis , Franja du Plessis & Ruan Josh op die link hieronder👇🏼 umg.africa/products/vario…
Bestel nou jou SING COUNTRY CD van Juanita du Plessis , Franja du Plessis & Ruan Josh op die link hieronder👇🏼 umg.africa/products/vario…
🤪🤣 Vrek snaaks!! Fatman Brümmer se nuwe liedjie "Kamp Kommadant" se video is genoeg om enige iemand te laat lag!! Kyk die video hier👉🏼 youtu.be/19vpC7SM1os
#DisKersfeestyd se hele album is nou beskikbaar. Hier is die hele playlist met 12 fantastiese Kersfeesliedjies: DisKersfeestyd.lnk.to/Playlist @UMGMusiek 100% Afrikaans
Dis naweek en tyd vir lekker country musiek met Juanita du Plessis ,Franja du Plessis en Ruan Josh - luister hier.... JuanitaRuanFranja.lnk.to/SingCountry. @UMGMusiek Universal Music South Africa
Vanaand gaan dit ekstra lekker raak op Toks 'n Tjops op kykNET TV want Pieter Smith gaan by Toks van der Linde , Breyton Paulse , Tommy / Vaatjie en span kuier🔥🔥 🎼 PieterSmith.lnk.to/LekkerOp2Plekke
Soos vanoggend gehoor op GROOTfm 90.5 op Ruben Delmage se program, hier is Dawie de Jager se"Eendag as ek groot is" 👉🏻DawieDeJager.lnk.to/EendagAsJyGroo…
GROOT NUUS!! Hierdie Vrydag is vilalik༝eth & Early B Music se nuwe treffer "OU NUUS" beskikbaar!! Maak seker jy "pre-add" hom sommer nou en luister kliphard!!! Universal Music South Africa @UMGMusiek 👉🏼 JustinVegaEarlyB.lnk.to/OuNuus
Maak seker julle luister more middag 14:00 Bosveld Stereo 107.5 , Megan Danner Artist van #ROOKSEIN gaan bietjie met die span gesels....
Ek Like Jou is lekker op Apple Music 🎉 Luister, save en stream hier 👉🏼 Leah.lnk.to/EkLikeJou/appl… CO_Productions @UMGMusiek Apple Music SA
Bespreek nou jou kaartjies vir Steve Hofmeyr se "Beautiful Noise" konsert. Luister intussen hier na sy "Beautiful Noise" konsert album 👉🏼 SteveHofmeyr.lnk.to/BeautifulNoise