Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profileg
Huisgenoot

@huisgenoot

Amptelike Huisgenoot-twitterkanaal: SA se grootste en oudste gesinstydskrif/Official Twitter handle for South Africa's biggest and oldest magazine (est. 1916).

ID:23570899

linkhttp://www.huisgenoot.com calendar_today10-03-2009 08:33:20

104,9K Tweets

137,6K Followers

1,8K Following

Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Hulle sê as jy eers ’n lugbraaier het, kan jy nie daarsonder nie. Spaar geld en krag, en gebruik minder vet met die tweede uitgawe van Huisgenoot Lugbraaier. Geniet meer as 95 nuwe resepte gemaak in jou gunsteling-kombuistoestel! Kry joune hier: brnw.ch/21wJqSc

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Wie gaan die eerste Mej. Tiener in sowat 30 jaar wees? Opskud, die tyd om vir jou gunstelingfinalis in vanjaar se Mej. Tiener-kompetisie te stem, raak nou vinnig minder. Stemme sluit vandag om 17:00. @worldleisureh VIA TV brnw.ch/21wJnRf

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Wie gaan die eerste Mej. Tiener in sowat 30 jaar wees? Opskud, die tyd om vir jou gunstelingfinalis in vanjaar se Mej. Tiener-kompetisie te stem, raak nou vinnig minder. @worldleisureh VIA TV brnw.ch/21wJlYh

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

GEBORG: Wil jy weet hoe om die volle potensiaal van sink, seleen en vitamien A in die Zinplex Forte-tablette te ontgin? Een tablet daagliks kan die verskil maak vir meeste volwassenes! Lees meer oor die reeks produkte en die noodsaaklikheid van sink hier:brnw.ch/21wJliW

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Verskerp jou algemene kennis, hou jou brein besig en brei jou woordeskat uit met woordsoekpret! Die nuwe uitgawe is hier met 109 raaisels vol woorde oor alles en nog wat. En daar is 20 bladsye spesiaal vir die jongspan. brnw.ch/21wJhk5

Het sy die kalender geglo, moes die klein prinsessie nog ’n maand wag om haar opwagting te maak. Maar die wag het lank geraak, vertel die aktrise Carien Botha, en toe besluit hulle dogtertjie om ’n maand vroeg te kom – nes boetie destyds het. brnw.ch/21wJhjk

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

UIT DIE TYDSKRIF: Rachelle Fourie is nie in Op my eish! deur Brendan Peyper gekies nie, maar dit pla haar nie. Sy fokus op dit wat sy vir ander kan beteken, en glo die regte man sal op die regte tyd kom. brnw.ch/21wJfLx

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

UIT DIE TYDSKRIF: Hy leef al van voor die eerste Wêreldoorlog, het sy hele lewe op plase gewoon en gewerk en maak stééds tuin, en boonop lol niks buiten sy bene nie. ‘Umkhulu’ deel sy geheim. brnw.ch/21wJeAt

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

UIT DIE TYDSKRIF: As die regte kans op liefde en geluk kom, was dit nog altyd die éintlike kans, vertel die aktrise Dorette Potgieter kort ná haar intieme troue. brnw.ch/21wJexB

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Die Campbells het mos destyds ’n liedjie gesing oor ’n “Jaloers Bokkie” vir wie die jaloesie swaarkry veroorsaak. En herder, hoe waar was dit nie – kyk maar na dié foto’s van die TV-aanbieder Janez Vermeiren en sy modelvrou en besluit self. brnw.ch/21wJdrS

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Wie gaan die eerste Mej. Tiener in sowat 30 jaar wees? Opskud, die tyd om vir jou gunstelingfinalis in vanjaar se Mej. Tiener-kompetisie te stem, raak nou vinnig minder. @worldleisureh VIA TV brnw.ch/21wJdr9

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

GEBORG: Wil jy dié winter in die kom? Verwelkom die koel weer met ’n snoesige winterversameling wat boonop stylvol is! Van ronde halse tot modieuse baadjies en die móét-hê vir winter, stewels en knus pantoffels. Besoek vandag die winkel. brnw.ch/21wJcXc

GEBORG: Wil jy dié winter in die #MakroBui kom? Verwelkom die koel weer met ’n snoesige winterversameling wat boonop stylvol is! Van ronde halse tot modieuse baadjies en die móét-hê vir winter, stewels en knus pantoffels. Besoek vandag die winkel. brnw.ch/21wJcXc
account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

UIT DIE TYDSKRIF: Rika Nieuwoudt van Toks & Tjops trou met haar ­geliefde Christian Calitz, haar man met die mooi stem en mooi kuite. brnw.ch/21wJ7Z8

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Is jou kind nuuskierig? Is jou kind lief vir lees? Kom ontdek ons wonderlike wêreld en leer saam op die opwindende nuwe platform vir laerskoolleerders. Besoek brnw.ch/21wJ7N0

Dit was swaar om Vanessa en die Goudstad, die bekende stel en haar geliefdes agter te laat. Maar ’n nuwe hoofstuk het vir Ingrid Paulus aangebreek: Sy woeker deesdae agter die skerms vir ‘Suidooster’. brnw.ch/21wJ75h

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Dié pragtige Bybelboek vir jong kinders vertel 30 Bybelstories in toeganklike Afrikaans. Bestel dit hier: brnw.ch/21wJ4Py

Dié pragtige Bybelboek vir jong kinders vertel 30 Bybelstories in toeganklike Afrikaans. Bestel dit hier: brnw.ch/21wJ4Py
account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Dis nét jyself wat in jou pad staan van ’n groot avontuur, want met Weg-Stapfiks is onfiks en oorgewig nie meer goeie verskonings nie. Dié aanlyn eet- en oefenprogram is saamgestel deur kenners en sal verseker jy is gereed vir enige stap-avontuur. brnw.ch/21wJ2X3

Sy het geweet iets skort toe haar dogter se kêrel sê sy het haar eie lewe geneem – nou is hy agter tralies vir haar moord. brnw.ch/21wJ2PP

account_circle