Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profileg
Huisgenoot

@huisgenoot

Amptelike Huisgenoot-twitterkanaal: SA se grootste en oudste gesinstydskrif/Official Twitter handle for South Africa's biggest and oldest magazine (est. 1916).

ID:23570899

linkhttp://www.huisgenoot.com calendar_today10-03-2009 08:33:20

104,9K Tweets

137,6K Followers

1,8K Following

Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Dié tweeling is sedert geboorte aan mekaar vas en het onlangs ’n beroering veroorsaak toe ’n video wat op die een se troudag geneem is aanlyn versprei het. brnw.ch/21wIMn6

account_circle

Haar stormagtige verhouding met die oud-Bok Elton Jantjies en die maande daarna het haar gebreek, sê Ashleigh Ogle. Maar nou baklei sy terug – en nie net emosioneel nie... brnw.ch/21wIL1L

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

GEBORG: Flugon bied regdeur die jaar immuunbeskerming vir daaglikse immuunstelselondersteuning, wanneer verkoues en griep toeslaan, en om die simptome van ’n hoes, keelseer en verstopte of loopneus te help verlig. Lees meer hier: brnw.ch/21wIKAL

GEBORG: Flugon bied regdeur die jaar immuunbeskerming vir daaglikse immuunstelselondersteuning, wanneer verkoues en griep toeslaan, en om die simptome van ’n hoes, keelseer en verstopte of loopneus te help verlig. Lees meer hier: brnw.ch/21wIKAL #fluseason #allergies
account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Hierdie nuwe Luisterstories-pakket het 30 wondermooie voorlesings van geliefde Bybelstories. Kom luister saam! Besoek huisgenootjunior.com.

GEBORG: Ons weet dis vir jou belangrik om jou troeteldier gesond te hou. Op die Ultimate- en Superior-planne is jy gedek vir oorerflike toestande.

*B’s en V’s geld.

brnw.ch/21wIImF

GEBORG: Ons weet dis vir jou belangrik om jou troeteldier gesond te hou. Op die Ultimate- en Superior-planne is jy gedek vir oorerflike toestande. *B’s en V’s geld. brnw.ch/21wIImF
account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Formule 1-jaers staan tou om hul blindederm te laat uithaal ná Carlos Sainz se sege in Australië. Ons kyk hoe die Spanjaard die ­huidige kam­pioen se wen­streep gebreek het. brnw.ch/21wIGvM

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Kleurvolle infografika, artikels en video’s kan jou kind help met skooltake en huiswerk. Besoek huisgenootjunior.com en leer saam!

Kleurvolle infografika, artikels en video’s kan jou kind help met skooltake en huiswerk. Besoek huisgenootjunior.com en leer saam!
account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

GEBORG: Het jou kinders al Rondomtalie met Anna Davel beleef? Vanjaar is dié produksie by Kleuterzone Kids Fest. Dis bekroonde musiek en toptalent in ’n musiekbelewenis vir kinders. Kry jou kaartjies hier: quicket.co.za/events/255590-…

GEBORG: Het jou kinders al Rondomtalie met Anna Davel beleef? Vanjaar is dié produksie by Kleuterzone Kids Fest. Dis bekroonde musiek en toptalent in ’n musiekbelewenis vir kinders. Kry jou kaartjies hier: quicket.co.za/events/255590-… #KidsFest2024 #Kindervermaak #Rondomtalie
account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

GEBORG: Hier is ’n voorsmakie van wat ons vir die jong gaste by vanjaar se Kleuterzone Kids Fest beplan – ons kan nie wag nie! brnw.ch/21wIEvT

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Die sanger Gerhard Steyn deel die mooiste foto’s van sy gesin se onlangse wegbreek – ’n spesiale tyd van samesyn omdat dié musikant en TV-man se dagboek dikwels so propvol is. brnw.ch/21wIEug

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Het jy al die tien finaliste vir ontmoet? Het jy al die tien finaliste vir ontmoet? Kliek hier vir hul foto’s en video’s en stem vir jou gunsteling: brnw.ch/21wIDWv
@worldleisureh VIA TV

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Het jy ’n produk of handelsmerk wat jy graag wil uitstal by vanjaar se Kleuterzone Kids Fest? Dis die perfekte geleentheid vir enige produk of handelsmerk wat gefokus is op kinders en gesinne. Kry al die inligting hier: brnw.ch/21wIBYX

Het jy ’n produk of handelsmerk wat jy graag wil uitstal by vanjaar se Kleuterzone Kids Fest? Dis die perfekte geleentheid vir enige produk of handelsmerk wat gefokus is op kinders en gesinne. Kry al die inligting hier: brnw.ch/21wIBYX #Kleuterzone #KidsFest2024
account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

GEBORG: Kunsmatige Intelligensie lei nie net tot omwentelings in menslike gesondheidsorg nie, maar ook troeteldiersorg – en dit kan dalk selfs duurder veeartsrekeninge tot gevolg hê. Lees meer hier: brnw.ch/21wIxUT dotsure.co.za

GEBORG: Kunsmatige Intelligensie lei nie net tot omwentelings in menslike gesondheidsorg nie, maar ook troeteldiersorg – en dit kan dalk selfs duurder veeartsrekeninge tot gevolg hê. Lees meer hier: brnw.ch/21wIxUT #troeteldiergesondheid #AI @dotsure
account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

GEBORG: Pak ’n lékker uitdaging aan . . . mik na die berge. Met Weg-Stapfiks, ’n eet- en oefenprogram oor 12 weke saamgestel deur deskundiges, weet jy jy begin die reis op die regte voet. Begin sommer vandag nog! brnw.ch/21wIvk7

GEBORG: Pak ’n lékker uitdaging aan . . . mik na die berge. Met Weg-Stapfiks, ’n eet- en oefenprogram oor 12 weke saamgestel deur deskundiges, weet jy jy begin die reis op die regte voet. Begin sommer vandag nog! brnw.ch/21wIvk7 #WegStapfiks
account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

UIT DIE TYDSKRIF: Haar tienerdrieling woon deesdae oorsee en sy het onlangs haar pa verloor, maar Nianell kon darem vir die kinders gaan kuier en het danksy haar pa ’n motto wat haar met vreugde laat leef – en nou is sy reg vir ’n nuwe avontuur. brnw.ch/21wIvc0

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Hier is hulle uiteindelik, ná weke se gewag: die top-10-finaliste in Huisgenoot se Mej. Tiener-kompetisie van 2024. @worldleisureh VIA TV brnw.ch/21wIv66

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Sy weeg ’n skrale 34 kg en moes al operasie ná operasie verduur. Maar nou is Nicola Borman eindelik op pad huis toe ná maande in die hospitaal. Haar ma, Priscilla, vertel hier oor hul vreugde. brnw.ch/21wIuZa

account_circle
Huisgenoot(@huisgenoot) 's Twitter Profile Photo

Skuif nader en luister saam na Die Bybel: Stories vir kinders – ’n spesiale pakket met 30 luisterstories vir die kleinspan. Die stories is nou beskikbaar op huisgenootjunior.com.

Skuif nader en luister saam na Die Bybel: Stories vir kinders – ’n spesiale pakket met 30 luisterstories vir die kleinspan. Die stories is nou beskikbaar op huisgenootjunior.com.
account_circle