Francois Botha
@francoisbotha_a
ID: 1635939619
31-07-2013 16:51:36
229 Tweet
345 Followers
182 Following
So ook vir julle ilse...jy en Jattie maak kwaliteit musiek...! Was lekker om te luister Ilse de Beer Izaan Steenkamp @EtiennePiek69 Lindie Strydom
Was my beurt vandag om kantoorbesoek af te lê. Aangename mense, Susan Nel en kollegas by Moolmangroup. GROOTfm 90.5
.Valentino Grosso kom PTA toe 30 Mei !! Moenie hierdie passievolle aand van musiek misloop nie !!
Ai man luister so lekker na Hendri Myburgh op GROOTfm 90.5. Die musiek kook!
#GROOTontbyt 5:30 - 9:00 Izaan Steenkamp Hendri Myburgh Francois Botha taniaderidder Hoop jy's gou beter @Ruben_Delmage!
Photoshoot vir SA Huweliksweek SA Marriage Week ! Great ambassadors hykieberg Jakkielouwamptelik @DewaldWasserfal Lloyd Cele Marisa Drummond
[VIDEO]: Spanpoging ter viering van #afrikaans90. Sonet Bergh Francois Botha @Jac_E1 @Ruben_Delmage @mkWiggett youtu.be/lL97Be7u8-Y
Goeie more :) vandag is 'n GROOT dag :) ek dink #JohrnévanHuyssteen sou met my saamstem? En dalk Elsa Esterhuizen & Hendri Myburgh & Riaan Grobler ook? ;)nb
Vandag word die GROOT nuus bekend gemaak. Luister na die #GROOTontbyt VANDAG 6-8vm op GROOTfm 90.5 #Wenk - sien die foto
Hierdie GROOT skoene gaan van vandag af GROOT spore op die luggolwe maak by GROOTfm 90.5 ... Bly ingeskakel vanoggend!!
Ambassadeurs Francois Botha & Izaan Steenkamp doen ook hulle deel want hulle #houvangetroudwees. Dankie @IntiemTydskrif