Sorina Flooze
@floozesorina
Jes:43 ✝️
Artist / Actress / Singer 🎶
Tennis Tune Tannie 🎾
Nuwe song = Tjomma jy's n Champion 🏆
Tjomma you're a Champion 🇿🇦
On all streaming platforms 🔊
ID: 187477384
https://lnk.to/ChampionTune 06-09-2010 10:17:41
14,14K Tweet
29,29K Takipçi
177 Takip Edilen
Hierdie week is die GROOT finaal tussen Martin en Lizaan waar die wenner van die huidige Fundis reeks bepaal gaan word. Donderdag 19:00 op SABC_2 aangebied deur Schalk Bezuidenhout en Sorina Flooze
Vanaand het ons vir Chanelle en Jannes op #fundis 19:00 net op SABC_2 met on aanbieders Sorina Flooze en Schalk Bezuidenhout
Koop of skenk en maak 'n verskil! #OnsWinkel! Sorina Flooze Kallie Kriel Dirk Hermann Solhelpendehand Flip Buys maroelamedia.co.za/goeiegoed/goei…
Hoezit Pappie? Ons sien omtrent uit na Sorina Flooze se kuiertjie vanaand in die Kliphard_sabc2 Unplugged-ateljee. Die Flooze, aka Sorina, gaan sorg vir pret saam met Lee Scott. Skakel om 19:30 in op SABC_2.
Tonight on Fundis; It is the last round of the quarterfinals and only one contestant can go through. Who will it be? Find out at 19:00 with Schalk Bezuidenhout and Sorina Flooze. #SABC2 #MakeRoomForMore
Vanaand het ons vir PG en Theodore. Wie gaan dit wees? Kyk vanaand SABC_2 19:00 Sorina Flooze Schalk Bezuidenhout
A #proudlySA tune for our Springboks champions. Let's #GoBokke Listen full song here ➡️ lnk.to/ChampionTune
Drop die bal Johan Erasmus 🎾🏉Gepimp en ge-remix op my Tennis Tune. Mag die manne Saterdag ook "drop die bal" tussendeur die pale. #GoBokke #StrongerTogether Springboks
#GoBokke. Begin solank opwarm vir die finals met n lekker local tune vol skop vir elke drop soos n disco robot, geïnspireer deur #djrassie. Volle song op alle streaming platforms. En Johan Erasmus ek watch jou, my tjomma. Pimp die volume en hou daai beker Springboks
Tjommas, ons is CHAMPIONS!!! Johan Erasmus lnk.to/SorinaFlooze
Liewe Rassie. Ek twyfel of dié boodskap jou ooit sal bereik. Maar ek hoop van harte dat dit wel eendag êrens jou ore gaan kruis dat jy paar DJ Rassie moves kan wys. Johan Erasmus