
Fatman Brümmer
@fatman_brummer
For Bookings contact : [email protected]
ID: 811787921447600128
http://fatman.co.za 22-12-2016 04:18:17
737 Tweet
1,1K Takipçi
225 Takip Edilen

Bederf jouself en kry vir jou een van die #TOPVERKOPERS by Musica van adam tas @JoBlack_BTG wynand strydom Early B Music Rocco de Villiers Steve Hofmeyr APPEL Roan Ash Fatman Brümmer @hugoludikADAM Jan Bloukaas Klipwerf- Kobus Visa


Kom vat 'n break naa #braaidag 24 Sept en kuier saam ons by m.facebook.com/DaVincisPizzaR… My Brackenfell


My Vrydag tune...... #HengelByDieHuis #Weekend #Friday Fatman Brümmer kuier vanaand by Die Blou Ballon in Despatch & more in Welkom by die RMC Musiekfees. Kom saam DORP TOE!!


Lekker op 'n #roadTrip op pad na die #dorptoe na City Of Welkom toe saam met Pieter Smith

Wie anders om n lekker aand af te sluit by die #Buffelsfees as Fatman Brümmer Tyd om #DorpToe te gaan Aliwal Noord ❤ #Music #Entertainment #TrotsAfrikaans #LiveMusic #UMGLive #UMG #Friday


Ek #Like mos 'n lekker #roadTrip in ons mooi #land Nooi die vettie na jou #dorptoe as jy lus is vir 'n lekker #opskop #dans #lag Leozelle Bekker Universal Musiek 100% Afrikaans #ilovesa


#GROOT20 GROOTfm 90.5 met Susan Botha In #15 is Fatman Brümmer met "Manne ding" #PharmaValu

Sien julle nou-nou by Die Keldery in #vredendal - ons gaan 'n bietjie #dorptoe Afrikaanse Musieknuus Universal Musiek

Click bietjie op die link... youtu.be/7fdYECwHkk0 - komnons vat hom #dorptoe vir 1miljoen views Universal Musiek 100% Afrikaans Afrikaanse Musieknuus


4 dae later en ons het die 1mil merk gemaak!! Dankie vir almal se indersteuning 🙏 ek hardloop nog al die pad #dorptoe Leozelle Bekker Universal Musiek 100% Afrikaans Afrikaanse Musieknuus youtu.be/7fdYECwHkk0

#FlashbackFriday my two chickens 🤗 Caroline-Grace Fatman Brümmer

KLERKSDORP Julle het gevra en ons het geluister Caroline-Grace & Fatman Brümmer is terug met hulle bekende "Beauty and The Best" produksie 1 Maart by Rio Casino!


Bespreek nou...ons gaan #dorptoe Leozelle Bekker 100% Afrikaans Die Boer Teater Bok Radio 98.9fm I ♥ Weskus Universal Musiek


As jy van Fatman Brümmer se "DORP TOE" gehou het gaan jy mal wees oor sy nuwe liedjie "S.O.S, die video is vrek-snaaks!! youtu.be/fNxWxcEjWjU


Nuwe single #SOS is uit! Kyk bietjie hier - youtu.be/fNxWxcEjWjU Universal Musiek Afrikaanse Musieknuus GROOTfm 90.5 Bok Radio 98.9fm Afrikaanse Musiek Events & Music SA @JOOXMusiek



Speel nou Fatman Brümmer S.O.S nuwe lied van hom op PERRON 95.1 FM Leozelle Bekker Universal Musiek Christien De Klerk Marketing