Esté de Klerk (@estedeklerk) 's Twitter Profile
Esté de Klerk

@estedeklerk

Investigative journalist. Television & Radio Producer.

ID: 712749782

calendar_today23-07-2012 17:03:33

328 Tweet

670 Followers

600 Following

Esté de Klerk (@estedeklerk) 's Twitter Profile Photo

RSG|MAANDAG|5DES|8:30|Skakel in vir 'n spesiale dokumentêr waarmee RSG 100-104FM sy Kersfees-veldtog afskop. @CoeniedVilliers skryf 'n spesiale lied oor d Kersfees 1914 Wapenstilstand & bring hoop aan minderbevoorregtes.

RSG|DONDERDAG|20:00 Moet genadedood in SA gewettig word of nie? In die RSG 100-104FM dokumentêre reeks van 2 episodes - Genadedood: Om te Sterf met Genade - weeg ons die teenpole teen mekaar op. Episode 1, Donderdag, 20:00 op RSG 100-104FM.

RSG|23 Mrt|20:00|Eps1 vd RSG 100-104FM dokkiereeks Genadedood: Om te Sterf met Genade. Sean Davison vertel hkm hy sy ma en 3 mans gehelp het om te sterf; en uit ‘n 2015-onderhoud met Johann Beukes, vertel hy hoe hy tot die besluit gekom het om sy eie lewe met genade-selfdood te beeïndig

Moet genadedood in Suid-Afrika gewettig word of nie? Episode 1 van die RSG 100-104FM dokumentêre reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade - môreaand, 20:00.

SPITS jou ore! Vanaand|20:00|RSG 100-104FM|EPS1|Genadedood: Om te Sterf met Genade waar argumente vir genadedood beredeneer word. Wat bepaal die SA regstelsel en ons Grondwet, en watter sake is al in ons howe aangehoor hieroor? Sean Davison vertel hkm hy 3 mans help om te sterf.

SPITS jou ore!
Vanaand|20:00|RSG 100-104FM|EPS1|Genadedood: Om te Sterf met Genade waar argumente vir genadedood beredeneer word. Wat bepaal die SA regstelsel en ons Grondwet, en watter sake is al in ons howe aangehoor hieroor? Sean Davison vertel hkm hy 3 mans help om te sterf.
Esté de Klerk (@estedeklerk) 's Twitter Profile Photo

RSG|DONDERDAG|20:00|EPS 2 vd RSG 100-104FM reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade. Etiese, morele en godsdiensdienstige argumente téén die wettiging van genadedood in SA word beredeneer. Groepe wat daarteen gekant is, is bekommerd dat die wettiging tot misbruik van die wet kan lei.

Spits jou ore vanaand 20:00 op @ZARSGRSG. Eps 2 vd dokumentêre reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade. Hoe word genadedood internasionaal toegepas; en wat is die etiese, morele en godsdienstige argumente teen die wettiging van genadedood in SA?

RSG|VANAAND|20:00|RSG 100-104FM EPS 2 vd reeks Genadedood: Om te Sterf met Genade. Wat is d etiese, morele & godsdienstige argumente teen d wettiging v genadedood in SA & hoe word dit internasionaal toegepas waar dit gewettig is?

As jy Episode 2 op die 📻 gemis het: GENADEDOOD: OM TE STERF MET GENADE - DEEL 2 deur Esté de Klerk omny.fm/shows/rsg-doku… de Klerk

DeviSankareeGovender (@devi_hq) 's Twitter Profile Photo

#Devi #NewEpisode #SundayNight 6pm e.tv (194) An unbelievable story - #SunshineHospital in #Benoni forced to close its doors because of the #RoadAccidentFund who never paid on time or just didn't. Other airings: #Sunday 18:30 eNCA (403) #Tuesday 14:00 #eTV

Khanyi Magubane (@khanyi_magubane) 's Twitter Profile Photo

Beautiful tribute. Rest In Power #DerekWatts you have been a fixture on our screens for so many years and you gave us the very best of you... Thank you for your great passion and talent for journalism and broadcasting! 🕊️🕊️ #RIPDerekWatts

eNCA (@enca) 's Twitter Profile Photo

[COMING UP] A huge cloud hanging over the Insurance Sector Education and Training Authority. Accusations of questionable tenders and self-enrichment. DeviSankareeGovender speaks to Inseta CEO. Catch this week's episode of the Devi show on Sunday at 6:30pm on eNCA, #DStv403.

DeviSankareeGovender (@devi_hq) 's Twitter Profile Photo

#Devi #NewEpisode #Sunday 18:00 @etv (194) 18:30 eNCA (403) Rumbles at the #InsuranceSETA INSETA ... learners claiming to have not received their certificates after training - holding them back from improving their lives. Court cases and denials. We sit down with the

Esté de Klerk (@estedeklerk) 's Twitter Profile Photo

Ek mis my kind - 'n @ZARSG dokumentêr oor Ouervervreemding, hoe dit gebeur en hoe dit aangespreek word. Donderdag, 11 September 2025, 20:00.