Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile
Weiveld

@weiveld

WAAR AFRIKAANS EN DANS GROOT WAS #Weiveld

ID: 3050577227

linkhttps://thebronberghub.co.za/weiveld calendar_today21-02-2015 19:48:01

8,8K Tweet

4,4K Followers

1,1K Following

Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

๐Ÿ††๐Ÿ…ธ๐Ÿ…ฝ ๐Ÿ††๐Ÿ…ธ๐Ÿ…ฝ ๐Ÿ††๐Ÿ…ธ๐Ÿ…ฝ Buy a 750ml Olof Bergh with mix and stand a chance to WIN 4 tickets to Liefde By Die Dam worth R1,200โ— *๐˜Œ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ณ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ต๐˜ด ๐˜ธ๐˜ช๐˜ญ๐˜ญ ๐˜ฏ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฅ ๐˜ต๐˜ฐ ๐˜ง๐˜ช๐˜ญ๐˜ญ ๐˜ช๐˜ฏ ๐˜ต๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฆ ๐˜ฏ๐˜ข๐˜ฎ๐˜ฆ, ๐˜ด๐˜ถ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ข๐˜ฎ๐˜ฆ ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฅ ๐˜ฆ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ช๐˜ญ ๐˜ข๐˜ฅ๐˜ฅ๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ด๐˜ด. @distellgroup

๐Ÿ††๐Ÿ…ธ๐Ÿ…ฝ ๐Ÿ††๐Ÿ…ธ๐Ÿ…ฝ ๐Ÿ††๐Ÿ…ธ๐Ÿ…ฝ
Buy a 750ml Olof Bergh with mix and stand a chance to WIN 4 tickets to Liefde By Die Dam worth R1,200โ—

*๐˜Œ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ณ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ต๐˜ด ๐˜ธ๐˜ช๐˜ญ๐˜ญ ๐˜ฏ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฅ ๐˜ต๐˜ฐ ๐˜ง๐˜ช๐˜ญ๐˜ญ ๐˜ช๐˜ฏ ๐˜ต๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฆ ๐˜ฏ๐˜ข๐˜ฎ๐˜ฆ, ๐˜ด๐˜ถ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ข๐˜ฎ๐˜ฆ ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฅ ๐˜ฆ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ช๐˜ญ ๐˜ข๐˜ฅ๐˜ฅ๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ด๐˜ด.

@distellgroup
Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Ons sรช dankie aan ons Instagram volgers! ๐Ÿฅณ Ons het 10k volgelinge en voel trots! ๐Ÿ˜ Help ons nuwe TikTik profiel te groei! Volg ons TikTok ๐Ÿ‘‰ @weiveldthevenue Sien julle hierdie naweek op die Weiveld dansvloer! #WeiveldWeiWeer #KomOnsWei #Weiveld #10k #IGfollowers #tiktok

Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer Carien! Ons sien jou gou weer op ons dansvloer vir โ€˜n lekker skoffel en dip!โ€‹ โ€‹โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹ ๐Ÿ“ง [email protected]โ€‹ โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #customerreview #review

Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Kom kry โ€˜n lekker koue bier en โ€˜n vars gemaakte hoender burger by Weiveld!โ€‹ โ€‹โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹ ๐Ÿ“ง [email protected]โ€‹ โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #chickenburger #beer

Kom kry โ€˜n lekker koue bier en โ€˜n vars gemaakte hoender burger by Weiveld!โ€‹

โ€‹โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹

๐Ÿ“ง bookings@weiveld.co.zaโ€‹

โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #chickenburger #beer
Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Weiveld is Afrikaans en bly Afrikaans! Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan.โ€‹ โ€‹โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹ ๐Ÿ“ง [email protected]โ€‹ โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #verhoog #show #stage #Afrikaans

Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Ons waardeer jou terugvoer Debbie, baie dankie vir JOU! Ons hoop om jou gou weer by Weiveld te sien vir die fantastiese optredes wat ons kunstenaars bied.โ€‹ โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹ ๐Ÿ“ง [email protected]โ€‹ โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue

Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Ons is gesluit vir Goeie Vrydag op 15 April, maar moet nie kommer nie! Weiveld se dansvloer brand weer mรดre aand, Saterdag 16 April, soos dit hoort!โ€‹ โ€‹โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹ ๐Ÿ“ง [email protected]โ€‹ โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #goodfriday

Ons is gesluit vir Goeie Vrydag op 15 April, maar moet nie kommer nie! Weiveld se dansvloer brand weer mรดre aand, Saterdag 16 April, soos dit hoort!โ€‹

โ€‹โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹

๐Ÿ“ง bookings@weiveld.co.zaโ€‹

โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #goodfriday
Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Ons het ribs en tjips! โ€‹ Wat meer wil jy hรช?โ€‹ โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹ ๐Ÿ“ง [email protected]โ€‹ โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #ribsandfries #ribs

Ons het ribs en tjips! โ€‹
Wat meer wil jy hรช?โ€‹

โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹

๐Ÿ“ง bookings@weiveld.co.zaโ€‹

โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #ribsandfries #ribs
Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Weiveld luister na ons mense wanneer hulle vra vir Afrikaans! Kom geniet elke naweek by Weiveld en luister na die stemme van ons nasie op ons verhoog.โ€‹ Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan.โ€‹ โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹ ๐Ÿ“ง [email protected]

Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Dankie vir jou top-klas terugvoer Suzette! Ons mik om altyd jou verwagting verby te vat by Weiveld, kom asseblief terug en geniet weer โ€˜n lekker aand op ons dansvloer.โ€‹ โ€‹โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹ ๐Ÿ“ง [email protected]โ€‹ โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld

Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Ons pizzaโ€™s is so lekker, selfs Italiรซ is jaloers! Kom kry โ€˜n lekker stukkie FlavorVille pizza by Weiveld.โ€‹ โ€‹โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹ ๐Ÿ“ง [email protected]โ€‹ โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #meatpizza #pizza

Ons pizzaโ€™s is so lekker, selfs Italiรซ is jaloers! Kom kry โ€˜n lekker stukkie <a href="/flavorvillepta/">FlavorVille</a> pizza by Weiveld.โ€‹

โ€‹โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹

๐Ÿ“ง bookings@weiveld.co.zaโ€‹

โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #meatpizza #pizza
Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

By Weiveld sal jy altyd jou mense kry! Ons is trots Afrikaans sodat jy ook trots Afrikaans kan wees. Volg ons op sosiale media om te sien wat elke naweek op ons verhoog aangaan. โ€‹ โ€‹โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹ ๐Ÿ“ง [email protected]โ€‹ โ€‹#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd

Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Weiveld Wonderโ€ฆWat wil julle hoor? Ons luister graag na wat of wie julle wil hรช! Laat weet ons wie julle nog op Weiveld se verhoog wil sien in die kommentaar hier onder.โ€‹ โ€‹ โ˜Ž๏ธ 071 471 6698โ€‹ ๐Ÿ“ง [email protected]โ€‹ โ€‹ #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld

Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Kan jy die klingel van die ys hoor? Kom kuier by Weiveld en bestel ons kuier leier BRANNAS special! Bederf jouself en jou beursie met die lekker afslag op Weiveld se Olof Bergh brandewyn promosie. Jy verdien dit! โ˜Ž๏ธ 071 471 6698 ๐Ÿ“ง [email protected] #WeiveldWeiWeer

Kan jy die klingel van die ys hoor? Kom kuier by Weiveld en bestel ons kuier leier BRANNAS special!

Bederf jouself en jou beursie met die lekker afslag op Weiveld se Olof Bergh brandewyn promosie. Jy verdien dit!

โ˜Ž๏ธ 071 471 6698
๐Ÿ“ง bookings@weiveld.co.za

#WeiveldWeiWeer
Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Wys jou Weiveld kaartjie by @ the Beach Bar en kry โ€˜n free shooter vir jou moeite! Sit dan sommer en kry โ€˜n lekker sundowner terwyl jy wag vir Weiveld om 7 uur oop te maak! AtTheBeach โ˜Ž๏ธ 071 471 6698 ๐Ÿ“ง [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei

Wys jou Weiveld kaartjie by @ the Beach Bar en kry โ€˜n free shooter vir jou moeite! Sit dan sommer en kry โ€˜n lekker sundowner terwyl jy wag vir  Weiveld om 7 uur oop te maak!

<a href="/AtTheBeachPTA/">AtTheBeach</a>

โ˜Ž๏ธ 071 471 6698
๐Ÿ“ง bookings@weiveld.co.za

#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei
Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Weiveld Wonderโ€ฆWaarvan hou julle? Laat weet ons wat was jou gunstelling optrede nog ooit by Weiveld in die kommentaar. โ˜Ž๏ธ 071 471 6698 ๐Ÿ“ง [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #weiveldwonder #vraag #antwoord #musiek

Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

DAMES! (en here) moet nie Weiveld se kaatjie van die baan GIN & MIX special mis wei nie. Maak seker jy weet wat jy kan kry wanneer jy by Weiveld se kroeg stop om die keel โ€˜n bietjie nat te maak. โ˜Ž๏ธ 071 471 6698 ๐Ÿ“ง [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei

DAMES! (en here) moet nie Weiveld se kaatjie van die baan GIN &amp; MIX special mis wei nie. Maak seker jy weet wat jy kan kry wanneer jy by Weiveld se kroeg stop om die keel โ€˜n bietjie nat te maak.

โ˜Ž๏ธ 071 471 6698
๐Ÿ“ง bookings@weiveld.co.za

#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei
Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Ons hou van mense wat van Weiveld hou! Daarom kan jy โ€˜n FREE SHOT kry by AtTheBeach wanneer jy jou Weiveld kaartjie wys. โ˜Ž๏ธ 071 471 6698 ๐Ÿ“ง [email protected] #WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #musiek #Afrikaans #freeshooter #freeshot

Ons hou van mense wat van Weiveld hou! Daarom kan jy โ€˜n FREE SHOT kry by <a href="/AtTheBeachPTA/">AtTheBeach</a> wanneer jy jou Weiveld kaartjie wys.

โ˜Ž๏ธ 071 471 6698
๐Ÿ“ง bookings@weiveld.co.za

#WeiveldWeiWeer #HierWeiOns #KomOnsWei #WeiTyd #Weiveld #TheVenue #musiek #Afrikaans #freeshooter #freeshot
Weiveld (@weiveld) 's Twitter Profile Photo

Ons het te veel lawaai, so nou gaan ons maar braai โ€ฆ daar is wel iets anders om die draai! โ€ข Ons het lekker gewei, maar nou is dit verby โ€ฆ ons sien jou gou weer met โ€˜n nuwe idee! โ€ข #weiveld @ Weiveld instagram.com/p/Cd-HlKMIZg_/โ€ฆ