Tyd met Aleit
@tydmetaleit
Leefstylprogram met @AleitSwanepoel op @kykNETtv | Seisoen 3 vanaf 3 Oktober elke Woensdag om 18:00
ID: 838636750465556480
http://www.facebook.com/tydmetaleit/ 06-03-2017 06:25:57
155 Tweet
133 Followers
124 Following
Skuif reg vir vanaand se episode met een van ons land se bekroonde aktrises, Kim Cloete ! Sy ontvang Aleit Swanepoel by haar pragtige huis in Johannesburg. En dan kry Aleit ook nog idees vir ‘n sjampanjeontbyt in Bloemfontein! Vanaand om om 18:00 op kykNET TV ! #TydmetAleit
🙅♀🙆♀🙋♀ Hier is ’n gedeelte van die gesprek tussen Aleit Swanepoel en Kim Cloete wat nie die TV gehaal het nie. Skakel in vir die herhaling van #TydmetAleit Donderdae om 11:00 en Vrydag om 15:30. Tyd met Aleit @HGG_financial
Ons hoop julle het vir Kim Cloete net so baie geniet! Kyk gerus saam na hierdie ekstra beeldmateriaal waar sy met Aleit Swanepoel gesels oor haar mees uitdagendste rol wat sy tot dusver moes vertolk het. afrOkaans kykNET TV HGGroep #TydmetAleit
Episode 10 | Die sangpaar, wynand strydom en cheree, het geen bekendstelling nodig nie en Aleit Swanepoel spandeer 'n heerlike dag by hulle op Langebaan. In Somerset-Wes is dit tyd vir wenke oor ordentlike huisopknapping. Hierdie Woensdag om 18:00 op kykNET TV ! HGGroep
Skuif reg vir vanaand se episode met die sangpaar, wynand strydom en cheree ! Aleit Swanepoel spandeer ‘n heerlike dag by hulle op Langebaan. In Somerset-Wes is dit tyd vir wenke oor ordentlike huisopknapping. Vanaand om 18:00 op kykNET TV ! HGGroep #TydmetAleit
Episode 11 | Port Elizabeth-gebore rymkletser, Early B Music, is die week Aleit Swanepoel se gas. En dan is dit tyd vir Kersfees-gees. Kom kry idees vir jou eie Kersdag by Aleit se pragpartytjie op Stellenbosch. Hierdie Woensdag om 18:00 op kykNET TV! HGGroep #TydmetAleit
#TydmetAleit: “Kom ons lig liewerste ‘awards’ en diplomas op as om ’n ‘gun’ en ’n mes op te lig. Tyd met Aleit cheree Aleit Swanepoel HGGroep Early B Music
Skuif reg vir vanaand se episode met rymkletser, Early B Music ! En dan is dit tyd vir die Kersfees-gees. Kom kry idees vir jou eie Kersdag by Aleit Swanepoel se pragpartytjie op Stellenbosch. Vanaand om 18:00 op kykNET TV ! HGGroep #TydmetAleit
Episode 12 | BinnelandersTV , Suidooster – die aktrise Desiré Gardner is ‘n bekende gesig op televisie. Aleit Swanepoel gesels met haar op Philadelphia in die Wes-Kaap en kyk ook na ‘n lekkerleefhuis in Somerset-Wes. Woensdag om 18:00 op kykNET TV ! HGGroep #TydmetAleit
Skuif reg vir vanaand se episode met Desiré Gardner! Aleit Swanepoel gesels met haar op Philadelphia in die Wes-Kaap en kyk ook na ‘n lekkerleefhuis in Somerset-Wes. Vanaand om 18:00 op kykNET TV ! HGGroep Suidooster BinnelandersTV #TydmetAleit
Ons hoop julle het vir Desiré Gardner net so baie geniet! Kyk gerus saam na hierdie ekstra beeldmateriaal waar sy met Aleit Swanepoel gesels oor sepie-tekste. Sien julle weer volgende Woensdag om 18:00 op kykNET TV ! HGGroep BinnelandersTV Suidooster #TydmetAleit
Episode 13 | Dis omtrent ‘n rugbykuier saam met DHL Stormers -rugbymanne, EW Viljoen , Sp ferreira en #DanDuPlessis. En dan hou Aleit Swanepoel niks anders as ‘n trendy Cake Smash-babapartytjie in Johannesburg. Hierdie Woensdag om 18:00 op kykNET TV ! HGGroep #TydmetAleit
Skuif reg vir ons laaste episode van seisoen 3 vanaand met die DHL Stormers -rugbymanne, EW Viljoen , Sp ferreira en #DanDuPlessis. En dan hou Aleit Swanepoel niks anders as ‘n trendy Cake Smash-babapartytjie nie. Vanaand om 18:00 op kykNET TV ! HGGroep #TydmetAleit
Ons hoop jul het ons laaste aflewering van Seisoen 3 geniet saam met die DHL Stormers -rugbymanne! Hier is ekstra beeldmateriaal van Sp ferreira waar hy met Aleit Swanepoel gesels oor hoe belangrik oefening is in sy alledaagse lewe. kykNET TV HGGroep #TydmetAleit