
Toks 'n Tjops
@toksntjops
‘n Nuwe baadjie met die selfde hart. Kom kuier vrydae aande saam die span waar ons elke week se sport gebeure gaan bespreek.
ID: 1178502427
14-02-2013 10:20:54
2,2K Tweet
11,11K Followers
228 Following








Kyk hoe lyk die Toks & Tjops-span! As styl ‘n sport was, was hulle op 'n voorblad! 🤣 Dankie aan Curve Gear wat ons span soos regte losie-legendes laat lyk! Skakel elke Vrydag aand in op kykNET & kykNET&kie en kom sien wie’s die mooiste in die losie aan getrek. #TnT #CurveGear













Haal daai gholfhandskoene uit – Lost City wag! TnT Golf Dag is terug op 25 & 26 Aug 2025 Dis nie net gholf nie – dis ‘n fees van lag, vleis & gees! Bespreek: [email protected] Dankie borge: kykNET TV, Betway ZA, Castle Lager SA, Malu, Renault South Africa, Beefmaster, Chargo!
