Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile
Tobi Jooste

@tobijooste

Performing and recording artist. Writer. Business man. Traveller. Food lover.

ID: 305414455

linkhttp://www.tobijooste.co.za calendar_today26-05-2011 05:16:34

4,4K Tweet

2,2K Followers

372 Following

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Ek kom op vir elke onderwyser daar buite! Dit kan nie maklik wees vandag nie. As jy as ouer jou kind maniere by die huis leer, sal 'n juffrou hom of haar nooit wil klap nie. Party ouers kort ook 'n klap...! Hou op... facebook.com/tobijoostepage…

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Gisteraand klaar gespeel in die kombuis voor ek vandag moet pak om die naweek te gaan sing. Nagereg was pannekoek gevul met geklopte Amarularoom op 'n ligte, effens sout melksjokoladesous met amadels en... facebook.com/12894892381509…

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

'n Vreemde vrou boek my om haar MC te wees vir haar troue. Die mooiste troue in Parys! Ek sing vir hulle iets van Josh Groban. Sy voer my tequila; wat mos maak dat witmense dink hulle kan dans. 😂🙈 00:50 am toe... facebook.com/12894892381509…

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Aloma bel en sê ek moet Vrydag inkom vir Wortelkoek. Maar ek het verkeerd gehoor. Sy't bedoel; wortelkanaal. Wonder wat is die verskil...?

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Vandag verjaar Lydia Winchester. Sy bestuur nie net my loopbaan nie, maar is ook so 'n ma vir my. As ons werk, gaan ons groot. As ons kuier, gaan ons nog groter. Happy birthday, Moeka! Love you!

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Dankie Drr. Carel en Craige vir die borg van my maandelikse binne-aarse laser lig behandeling en Vitamiene-drip. Dis nuwe tegnologie wat elke sel in jou bloed behandel. Ek voel of ek op 'n wolkie loop. Dis vir... facebook.com/12894892381509…

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Lydia Winchester het 'n reunie gereël vir al die Decibel kunstenaars. Ons het almal lekker gekuier vanmiddag in Ruimsig. Van Leon Schuster tot Anneli van Rooyen was daar. En daar loop ek in die Tripple A's vas -... facebook.com/12894892381509…

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Ek is seker die enigste 'dude' van my ouderdom wat nog glo as jy gaste kry, moet daar 'n eetdingetjie wees. Platteland-plaasmaniere. Toe bak ek gou vir ons my 'cheat tert'. Hy's kommen, maar lekker - en sy... facebook.com/12894892381509…

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Vir die meisies wat nog 'single' is wil ek net raad gee; trou met 'n man wat 'n boorgat en 'n 'generator' het! Jy kan werk aan die liefde! 🙈

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Imagine voting systems changing from ID number to tax number. Only tax payers get to vote. Different world we would live in!

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

My vriende wat oorgekom het vir 'n 'drink'; het gedink dis 'grand', maar dis só eenvoud. En toe word dit sommer aandete! Ek gooi 4 vars tamaties, handvol ontpitte olywe, halwe-hand knoffel, 2 koppies witwyn en... facebook.com/12894892381509…

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

David is besig om my klank op te stel waar ek nou nou sing by 'n privaat verjaarsdagpartytjie. Hoe mooi is die tafels nie?!?

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Ek het vandag by Arina de Witt gekuier. EK het Franse broodjies gemaak, sy die Champagne geskink en Louise (ons agent) was net heeltyd kwaai omdat ons meer kuier as oefen. "When souls Connect, age does not matter!" PS: kyk haar uitsig oor haar hoofsitkamer.

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Die huiseienaarsvereeniging se jaarvergadering was vanaand by my huis. Toe maak ek gou Repelsteeltjies saam met die koffie! Dis so maklik soos fietsry, Marelize. 250 g Botter (moet dit nou nie vervang met... facebook.com/12894892381509…

Tobi Jooste (@tobijooste) 's Twitter Profile Photo

Wanneer my vriende uit die Kaap kom kuier, verf ons Johannesburg rooi! Ek, Gabby en die Vissers van Melkbos het al Sandton se Sushi opgeëet vanaand. Dankie vir 'n lekker aand, Pieter en Liesl. Op 20 jaar vriendskap. 🙌