@struisies
ID: 1074703921
linkhttp://www.oudhs.co.za calendar_today09-01-2013 19:40:27
5 Tweet
67 Followers
13 Following
13 years ago
Oudtshoorn-tiener red Windhoek-man: OUDTSHOORN NUUSFLITS - Ame Breunissen (17)"n martiekleerder van Hoerskool Ou... bit.ly/Zfu2N6
Plaaslike leerder onder Wes-Kaap Top 20: OUDTSHOORN NUUSFLITS - Anica Potgieter, 2012-hoofmeisie van Hoerskool O... bit.ly/VB2O2J
Van 2012 se matrieks het 82,6% universiteitsvrystelling behaal - uitmuntende prestasie !!!
Struisies verwelkom alle nuwe leerders ! Hoop julle word gou deel van die Struisie-familie ! Sien julle Woensdag 7:15 xxxx kanni wag nie <3
Prof.Charl Cilliers van die US kom Maandag 'n baie spesiale personeelontwikkelingsaanbieding by Hoërskool Oudtshoorn aanbied vir personeel!