Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile
Dirk Hermann

@solidaridirk

Bestuurshoof: Solidariteit - Ons help bou aan 'n toekoms waarin ons kinders en hul kinders vry, veilig en voorspoedig sal wees.

ID: 1402680631

linkhttp://www.solidariteit.co.za calendar_today04-05-2013 15:49:40

17,17K Tweet

34,34K Followers

132 Following

Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Nee, die mense van Suid-Afrika voer ‘n ander nasionale dialoog en die ANC is nie meer deel daarvan nie. Dié wat nasionale dialoog boikot, boikot mense van SA, sê presidensie netwerk24.com/netwerk24/nuus…

Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Goeie nuus om 07:00 Wil jy graag sien hoe die Akademia-kampus gaan lyk? Kyk hierna en wees vir seker dat jy hoendervleis gaan kry. ʼn Gemeenskap wat besig is om te ontbind bou nie só ʼn projek nie. ʼn Gemeenskap wat hier is om te bly, bou só ʼn plek vir die volgende geslag. Dankie

Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Bogger die ANC, ek bly! Ek het nou mooi gedink oor die vraag oor gly of bly. Almal dink nou daaroor en almal het die vryheid en reg om tot hulle eie gevolgtrekkings te kom. Ek het baie begrip vir mense wat oorweeg om te gaan of al gegaan het. Hierdie is net myne gedagtes As

Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Goeie nuus om 07:00 Bo-Karoo Opleiding in Orania se Landboudepartment ontplof. ʼn Proefplaas is begin. Eers net ʼn skadunet, toe olyfbome, binnekort ʼn spilpunt en ʼn trop stoetskape is op pad. Dankie aan elke Solidariteit-lid wat help bou.

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

"In sepies is daar altyd ʼn dramatiese uitweg, ʼn held wat op die regte oomblik opdaag. Maar in die werklikheid is dinge anders. Daar is studente wat wíl studeer, maar nie kan nie." so skryf Charné Mostert van Solidariteit. Lees haar volledige blog hier: bit.ly/454za0i

Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Goeie nuus om 07:00 Akademia het ʼn voltydse kampusaanbod. Fasiliteite word vir nou gehuur, maar ʼn nuwe kampus word gebou. ʼn Kampus beteken, studentelewe en studentepret. Ons studente leer nie net nie, hulle het pret. Dankie Solidariteit-lede. Julle help ons jongmense om

Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Goeie nuus om 07:00 Solidariteit organiseer nou mense ook volgens hulle beroepe. Is jy werksaam in die regsveld, finansiële wêreld, onderwys, ambagswêreld, mediese sektor, kantooradministrasie of meer? Solidariteit vorm netwerke waar ons mekaar en ons jongmense kan help. So

Solidariteit (@solidariteit) 's Twitter Profile Photo

Afrikaans is nie net 'n taal nie – dit is 'n leefwyse. Solidariteit veg vir 'n toekoms waar ons kinders in Afrikaans kan droom en speel. Solidariteit staan vas vir die beskerming van moedertaalonderrig in ons skole.

Afrikaans is nie net 'n taal nie – dit is 'n leefwyse. Solidariteit veg vir 'n toekoms waar ons kinders in Afrikaans kan droom en speel. 

Solidariteit staan vas vir die beskerming van moedertaalonderrig in ons skole.
Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Goeie nuus om 07:00 In onsekere tye het jy gemoedsrus nodig. Solidariteit is jou ouboet in die werkplek. Moenie alleen wees as die wêreld deurmekaar is nie. Ons maak mekaar sterk.

Goeie nuus om 07:00
 
In onsekere tye het jy gemoedsrus nodig. Solidariteit is jou ouboet in die werkplek. Moenie alleen wees as die wêreld deurmekaar is nie. Ons maak mekaar sterk.
Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Goeie nuus om 07:00 Ons kan nie toelaat dat die staat ons gesondheid kaap nie. Die Nasionale Gesondheidsversekering is onbekostigbaar en sal minstens R660 miljard beloop. Die staat het ook nie die vermoë om ʼn nasionale gesondheidsorgstelsel te implementeer nie. Die goeie nuus

Goeie nuus om 07:00
 
Ons kan nie toelaat dat die staat ons gesondheid kaap nie. Die Nasionale Gesondheidsversekering is onbekostigbaar en sal minstens R660 miljard beloop. Die staat het ook nie die vermoë om ʼn nasionale gesondheidsorgstelsel te implementeer nie. Die goeie nuus
Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Goeie nuus om 07:00 Werk in die VSA, maar bly in Suid-Afrika. Leef in rande, maar geniet die krag van die dollar. Solidariteit het op sy werkfasiliteringsplatfom begin deur te help om vir mense werk in die buiteland te fasiliteer terwyl hulle in Suid-Afrika kan bly.

Goeie nuus om 07:00

Werk in die VSA, maar bly in Suid-Afrika. Leef in rande, maar geniet die krag van die dollar. Solidariteit het op sy werkfasiliteringsplatfom begin deur te help om vir mense werk in die buiteland te fasiliteer terwyl hulle in Suid-Afrika kan bly.
Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Die inhoudverslag van die Universiteit Stellenbosch oor die nuusblad Visegrad24 is niks anders nie as ’n propagandapoging om ’n alternatiewe stem te diskrediteer. Visegrad24 is ’n welkome alternatiewe stem wat dien as teenwig vir die onverdraagsame linkse woke-media. Die linkse

Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Die inhoudverslag van die Universiteit Stellenbosch oor die nuusblad Visegrad24 is niks anders nie as ’n propagandapoging om ’n alternatiewe stem te diskrediteer. Die linkse voorstaanders van vryheid van spraak glo slegs aan vryheid wanneer dit húlle stem is wat gehoor word. Ons

Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Ons hoor dit al hoe meer: “Bly ek, of gly ek?” Ja, die ANC maak dinge moeilik, maar voor jy jou tasse pak, vra jouself: Wat wag regtig oorsee? Moet ons ons toekoms regtig laat bepaal deur die ANC? In hierdie week se gesprek praat ek en Jaco Kleynhans oor die dieper waarheid

Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Goeie nuus om 07:00 Die regering het nuwe rasseregulasies gepubliseer. Hulle wil aan sektore voorskryf wie hulle mag aanstel. Dit gaan nie oor wat mense kan doen nie, maar hoe hulle lyk. Die goeie nuus is dat Solidariteit reeds met hofaksies teen hierdie rasmalheidbegin het.

Goeie nuus om 07:00

Die regering het nuwe rasseregulasies gepubliseer. Hulle wil aan sektore voorskryf wie hulle mag aanstel. Dit gaan nie oor wat mense kan doen nie, maar hoe hulle lyk. Die goeie nuus is dat Solidariteit reeds met hofaksies teen hierdie rasmalheidbegin het.
Dirk Hermann (@solidaridirk) 's Twitter Profile Photo

Ek wonder hoeveel miljoen swart poste is die ANC-elite bereid om te betaal vir swart bemagtiging. Dis ‘n opoffering wat hulle bereid is om te maak.

I wonder how many million black jobs the ANC elite are willing to sacrifice for black empowerment. It is a sacrifice they are prepared to make.

I wonder how many million black jobs the ANC elite are willing to sacrifice for black empowerment. It is a sacrifice they are prepared to make.