Pieter Koen (@pieter_koen) 's Twitter Profile
Pieter Koen

@pieter_koen

Sanger. TV-aanbieder oo Jukebox en Kwêla. Nuwe single nou beskikbaar op iTunes. m.youtube.com/watch?v=ax_hfh…

ID: 76014674

linkhttp://www.pieterkoen.co.za calendar_today21-09-2009 12:15:12

8,8K Tweet

35,35K Followers

807 Following

Pieter Koen (@pieter_koen) 's Twitter Profile Photo

Tyd om weer te vergeet van alles rondom die huidige inperking en net te ontspan saam met ons en die stories agter ons liedjies... kry jou kaartjie sommer nou by iTickets

Tyd om weer te vergeet van alles rondom die huidige inperking en net te ontspan saam met ons en die stories agter ons liedjies... kry jou kaartjie sommer nou by <a href="/itickets/">iTickets</a>
Pieter Koen (@pieter_koen) 's Twitter Profile Photo

Hoop jy het die nuwe seisoen van SLANK op kykNET TV die afgelope Sondag middag beloer. Ons stap saam met hulle en Munch Measured Meals die pad om jou ook te wys hoe jy gesonder kan lewe en dan veel beter die dinge kan aanpak... Opwindende tye-slaan die pad saam met ons 🏆

Hoop jy het die nuwe seisoen van SLANK op <a href="/kykNETtv/">kykNET TV</a> die afgelope Sondag middag beloer. Ons stap saam met hulle en Munch Measured Meals die pad om jou ook te wys hoe jy gesonder kan lewe en dan veel beter die dinge kan aanpak... Opwindende tye-slaan die pad saam met ons 🏆
Pieter Koen (@pieter_koen) 's Twitter Profile Photo

Nee flippen hel...hoe belaglik is die politieke stories en dinge tans nie in die land nie - met onder andere ou Zuma se bokspronge,die dansies en dinge deur sogenaamde volgelinge en hoe baie mense daar steeds is wat alle vlak 4 inperkings en regulasies prontuit ignoreer...😫

Pieter Koen (@pieter_koen) 's Twitter Profile Photo

Voordat "cabin fever" jou ook die kranse laat uit hardloop. Stof af jou woonwa, vou op jou tent, trek jou 'kuier-skoene’ aan en vat die pad saam met ons vir 'n wegbreek Kuier Kamp soos min!" Navrae & Besprekings: +27(0)84 454 2848 [email protected]

Voordat "cabin fever" jou ook die kranse laat uit hardloop. Stof af jou woonwa, vou op jou tent, trek jou 'kuier-skoene’ aan en vat die pad saam met ons vir 'n wegbreek Kuier Kamp soos min!"

Navrae &amp; Besprekings:
+27(0)84 454 2848
piekniek@pieterkoen.co.za
Pieter Koen (@pieter_koen) 's Twitter Profile Photo

Na 20 jaar as veldaanbieder van Leigh-Anne Brown se Kwêla is elke storie steeds net so lekker en uniek soos die eerste een. Op nog baie meer 🏆 youtube.com/watch?v=kYibAR…

Pieter Koen (@pieter_koen) 's Twitter Profile Photo

Laat die vure brand en di ys in die glase klingel 🍻🎶🕺Ons is almal daar en nooi jou uit om ook daar te wees. Kry jou jaartjies sommer nou aanlyn net hier! mandrillapp.com/track/click/30…