meraai🌼 (@meraai2015) 's Twitter Profile
meraai🌼

@meraai2015

My man is my hero. 😍 Ek is 'n trotse moeder van 2 ❤

ID: 1602739004696305664

calendar_today13-12-2022 18:57:19

7,7K Tweet

551 Followers

636 Following

meraai🌼 (@meraai2015) 's Twitter Profile Photo

Heerlike Maandag. Het probeer om 'n foto te neem van die maan wat nog sy verskyning gemaak het net voor 7 uur vanoggend. Klein kolletjie links bo. 😂 Jammer oor die elektriese heining in die pad. Realiteit van ons land.🇿🇦 Bly warm en wees veilig. 🤗🔥☕️

So bitter hartseer. 💔Min mense oorleef so traumatiese aanval al het hulle nie toe hul lewe verloor nie. Dis iets wat mens nooit kan vergeet of oorkom nie. 😞💔

Heerlike Dinsdag. My seun het gister, na 'n jaar se wag vir parte, sy eie rekenaar gebou. Dit was so lekker om hom so opgewonde te sien. Nou gaan ons hom nooit weer uit sy kamer kry nie. 😂😂 Bly warm en wees veilig. 🤗🔥☕️

meraai🌼 (@meraai2015) 's Twitter Profile Photo

Heerlike Donderdag. Vandag is Afrikaanse taaldag. Ek het hierdie laasjaar ook gedeel. Kosbaar. ❤️ Bly warm en wees veilig. 🤗🔥☕️

Heerlike Vrydag. Dis hoe ek voel vanoggend. 👇 Ek voel ook iets is aan die broei in hierdie land. Bly warm en wees veilig. ☕️🥱

Heerlike Saterdag. Lekker bewolk in die Vaal. Katte is antidepressante. 😻💊Hou mens kalm in hierdie mal wêreld. Bly warm en wees veilig. 🤗🔥☕️

Heerlike Sondag. Wakker geskrik vanoggend en gedink dis die einde van die wêreld. 'n Moerawiese harde bliksem slag wat nooit opgehou het nie. Ek sien darem bietjie natigheid op die grond buite. Lente en hitte is oppad. Veilig wees. 🤗☕️🌺

meraai🌼 (@meraai2015) 's Twitter Profile Photo

Heerlike Dinsdag. Een van my vriendinne gaan volgende Saterdag permanent land uit saam met haar man wat werk in Europa. Hy werk al 2 jaar daar. Bitter hartseer vir my maar ek is bly vir haar. "Signs of the times". 😔💔 Bly veilig. ☕️🤗🌷🌺

Heerlike Donderdag. Die hitte is hier. Voel of lente geskip word. 28 °C vandag en môre 31 °C Blikkies 🥵 Veilig wees daar buite. 🤗☕️🌺🌷

Heerlike Vrydag. Dis ek vandag. 👇😂 Ek gaan deur die blare wees en vir eendag (probeer) vergeet wat in hierdie land aangaan. Wees veilig. 🤗☕️🌷🌺